Groete
Blackie










Blackie, tewe wat dragtig is met ses kleintjies, is baie normaal hierdie tyd van die jaar. S? egter bietjie hoe jy 'n teef tussen die sewe op 200m uitgekies het? Verder twyfel ek of dit die afwesigheid van 'n knaldemper op jou 308 was, wat die jakkalse verjaag het. Ek dink jy maak 'n vout.blackie wrote: .... Roep van die begin af met vlekkie e en kry antwoorde uit alle rigtings.Sit die lig aan en 7 jakkies kyk na my op so 200 meter.Ek kies toe maar n teef om te skiet en toe my 308 bulder was als oor.Nie weer n oog vir die volgende 2 ure gesien nie .... Manne koop maar vir julle knaldempers ....

Iemand maak 'n fout!blackie wrote: ...Ek dink jy maak 'n vout.


Help 'n bietjie met wat jy hier s? aan die hand van wat ek waargeneem het waar 'n jagter met 'n knaldemper op sy geweer Blesbokke geskiet het.Met 'n knaldemper is die skoot wel sagter op jou eie ore, daar is minder "recoil" ens, maar ek glo nie jy gaan meer jakkalse as gevolg van die gebruik van 'n knaldemper skiet nie.




gaan nie by my af nie.Soms skiet jy blesbok dan kom die trop nader gehardloop (met silincer en sonder hom),

Presies dit wat ek ook waargeneem het waar K/d in Blesbok jag gebruik is.Wel, die KD was Donderdag oggend klaar en toe maak hy so toe ek hom op 300m toets. http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=1
Die oes het ook mooi geloop en ek kon darrem 23 bokke laat val met hom. Wat my regtig beindruk het, was hoeveel makker die bokke is as die skoot loop, en hoeveel van hulle dan nog bly staan sodat jy 2 of selfs 3 bokke kan skiet voor hulle op die vlug slaan.Ek sal nie sommer weer sonder 'n KD voorsit jag nie!

Charl, ek verstaan nie die volgende wat jy s? nie:... as daai punt deur die klankgrens breek sal geen kd hom sagter maak nie!
Albei die kalibers se koe?ls trek gemaklik deur die klankgrens (1126vps), so supersoniese knal is daar, k/d of te nie!ek het al baie bokke met n 270 geskiet wat doodstil bly staan het as sy maters om hom val.
en ek het al bokke gesien hardloop dat die stof staan as ek 1 met die 222 met kd op, skiet.
