55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ ???

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ ???

Post by Arnold »

55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ - they all cost the same but what do you use and why?

I have shot the 69gr SMK with great results from my 9 twist rifle so I have no doubt that the 62gr will stabilize. I have a bunch of 62gr Nosler Varmageddon but the pricing of the Hornady is good.

I hold about 4 MOA groups (mixed brass) on a piece of A4 white paper with the 55gr@2920fps and a red dot. The astigmatism is not helping here and I am sure I can do better with a scope so I am happy with the current results.

The 62gr I should be able to shoot at around 2800fps when keeping the chamber pressure the same as for the current 55gr load.

Basically, all of them should work for me and that is why I am asking for your experiences.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1870
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: 55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ ???

Post by Alwin »

Also consider the 55 and 62 gn CMJ bullets from Frontier.

Your intended purpose should dictate bullet type.

With a magnifying scope you may find some bullets to be significantly more accurate than others. A RDS does not really help with small groups.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ ???

Post by Arnold »

Hi Alwin, ek wil wegbly van die CMJ oor probleme wat ander ondervind het in die verlede en die prys is nou so hoog dat dit vir my persoonlik sin maak om eerder FMJs te koop.

Ja vir regtig akkuraatheid toets gebruik ek 'n teleskoop sodat ek goed kan sien en die 69gr SMK groepeer baie mooi maar is 3 keer duurder as die Hornady opsies. Die 55gr se akkuraatheid was nie vir my so belangrik nie en ek het net vinnig ladings getoets om die maksimum te bepaal en kyk hoe die geweer funksioneer (en gezero is met die RDS) aangesien ek probleme met n530 gehad het vir een of ander rede (hoë druk en lae spoed).

Na so bietjie oplees voorspel die mense beter akkuraatheid met die SP oordat sy basis meer uniformig is teenoor die oop basis van die FMJs
Last edited by Arnold on Thu Aug 19, 2021 8:49 am, edited 1 time in total.
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: 55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ ???

Post by afrikanerbloed »

Sou graag wou weet wat was die probleme met die Frontier cmj" s en watter probleme ondervind is.
Johan
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: 55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ ???

Post by Klein Karoo »

Arnold is dit vir n AR?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ ???

Post by Arnold »

Die CMJ het gedisintegreer as hulle hard uit vinnige twist lope geskiet is soos mens kry op n AR.

Hierdie is vir n AR met n 9 twist. Die verskil in koste per koeël CMJ vs FMJ is op die oomblik so 50 sent en aangesien ek nie duisende rondtes skiet nie koop ek eerder n FMJ.

Ek skiet die CMJ wel in my pistole.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: 55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ ???

Post by afrikanerbloed »

Dankie Arnold
Ek trek nou so by 600 skote met die cmj s uit my 9 twist Ar teen 2700fps.
Al die skote is op karton wat na elke rondte gemerk of geplak word.
Sover is alle gate nog mooi rond en daar as ek my deel gedoen het.
Johan
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 55gr FMJ, 55gr SP or 62gr FMJ ???

Post by Arnold »

afrikanerbloed wrote:Dankie Arnold
Ek trek nou so by 600 skote met die cmj s uit my 9 twist Ar teen 2700fps.
Al die skote is op karton wat na elke rondte gemerk of geplak word.
Sover is alle gate nog mooi rond en daar as ek my deel gedoen het.
Johan
Soos ek verstaan was die probleme met 7 twist gewere en dat die 9 nie dieselfde probleme het nie, elkgeval nie met die onlangse CMJ nie.

Ek het egter besluit om steeds die FMJ roete te gaan.


Sent from my iPad using Tapatalk
Post Reply