Koeël prestasie/ Bullet performance
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Koeël kaliber: .308 Sierra SPBT Gameking
Koeël gewig:165
Trompsnelheid: 2500ish impak op so net net onder 100
Gewig retensie: nie geweeg
Persentasie retensie: nie bereken
Herwin uit: Koedoebul
Diepte van penatrasie: Die ou was op n drafstap oppad om my agter te los. Kwaai quartering away. In agter laaste rib deur deel rumen en borskas en koeël gevind agter oorkantste elmboog.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- zkk601
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Wed Feb 01, 2012 6:54 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Koeël vervaardigger: Hornady GMX
Koeël kaliber: 375 HH
Koeël gewig: 250 gr
Impak snelheid: 2200 vps
Gewig retensie: 248.1 gr
Persentasie retensie: 99.2%
Herwin uit: BWB koei
Diepte van penatrasie: Skoot kwaai qaurtering to, op skouer in, breek skouer been, deur hart en koeel in pens gekry. Minimale vleis skade.
Koeël vervaardigger: Hornady GMX
Koeël kaliber: 375 HH
Koeël gewig: 250 gr
Impak snelheid: 2220 vps
Gewig retensie: 248 gr
Persentasie retensie: 99.2%
Herwin uit: Eland koei
Diepte van penatrasie: Koeel in op skouer, deur longe, breek altwee skouer bene en koeël gekry op oorkantste blad onder vel.
Koeël vervaardigger: Hornady GMX
Koeël kaliber: 375 HH
Koeël gewig: 250 gr
Impak snelheid: 2012vps
Gewig retensie: Nie herwin
Persentasie retensie: n/a
Spesie: SWB bul
Diepte van penatrasie: Hoë blad skoot, deur bokant van longe, breek rug en uit hoog op blad, uitgangs wond amper twee keer kaliber grote gat. Minimale vleis skade.

- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Dit is indrukwekkend ZKK, om die minste te sê.
Welgedaan en dankie vir deel.
Beste.
Welgedaan en dankie vir deel.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
More ZKK
Dankie vir die deel. So terloops wat is jou trompsnelheid op die koeel?
Groetnis
Wouter
Dankie vir die deel. So terloops wat is jou trompsnelheid op die koeel?
Groetnis
Wouter
- zkk601
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Wed Feb 01, 2012 6:54 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Hi Wouter, trompsnelheid gemeet met magneto speed chrony is 2580 vps, was bekommerd dat die spoed bietjie laag gaan wees vir die koper punte veral omdat die omgewing waar ons gejag het maar baie oop vlaktes is, die meeste skote is maar 200m plus. Was regtig baie beindruk met die punt en vleis skade was minimaal.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
ZKK
Ja dis die lekker ding van mono's, jy kan daai spoed nog opjaag en terminale verrigting bly baie dieselfde. My broer skiet 250 Spartans teen 2750ft/sek in sy 375 H&H so jy kan nog so bietjie klim in nodespoed terme. Lekker plat trajek plus jy gooi nie die helfde van die bok weg wat jy wel kry sonder n gesukkel nie. Wen wen.

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Hornady Interlock 160gr 6.5mm spoed net oor 2400fps
Koedoe bul was so 80-90 meter.
Nekskoot so paar duim onder die oor deur nekwerwels en net onder vel anderkant gevind was nogal verbaas dat hy so ver gekom het.
Retensie 69gr van 160gr nie baie nie maar om deur daardie nekwerwel te kom en onder vel te sit het my beindruk vir so sagte koeel.

- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
ZKK,die koeel het verseker uitstekend gewerk.
Maar duidelik het jy jou deel ook gedoen en baie goed geskiet, baie geluk met goeie skootplasing.
Maar duidelik het jy jou deel ook gedoen en baie goed geskiet, baie geluk met goeie skootplasing.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Mooi bok daai Frederik, ek kan amper nie glo hy het nie heel ontplof toe jy hom met n gewone lood en koper koel geskiet het nie en dan nog met n interlock wat nie eers chemies gebind is nieFrederik wrote: Tue Aug 10, 2021 3:43 pm Hornady Interlock 160gr 6.5mm spoed net oor 2400fps
Koedoe bul was so 80-90 meter.
Nekskoot so paar duim onder die oor deur nekwerwels en net onder vel anderkant gevind was nogal verbaas dat hy so ver gekom het.
Retensie 69gr van 160gr nie baie nie maar om deur daardie nekwerwel te kom en onder vel te sit het my beindruk vir so sagte koeel.
![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Spoed maak nie net diere dood nie maar koeels ook teen 2400fps is die koeel baie veilig en kan sy werk doen.
Dink om IMPAK spoed op te druk na 2500fps en hoer gaan daar probleme wees met die koeel.
Ek gebruik maar klomp verskillende koeel fabrikate in my kalibers maar standaarriseer op elke geweer met wat werk vir dit.
204 Ruger - 32gr Kriek
6.5 x 55 - 160gr Hornady Interlock jag bosveld en 140gr S&B vir teiken en langer afstand jag.
375 H&H - 300gr Woodleigh HD
458 Lott - oorgeslaan na die 500gr Woodeleigh PP van die 480gr Woodleigh RN

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Hieronder is 'n skakel na iemand wat terminale ballistiek sy studieveld gemaak het.
Ek gee egter my ondervinding met twee rooibokke wat ek vanjaar geskiet het. Albei met 85gr 6mm TSX. Trompspoed 3150vps.
1. Ek was gedwing om petrol bekruip te doen en het 'n alleenloper ram op die knoppe en in die middel van sy lyf getref. Dubbele longskoot en bok het gewys dat dit raak was. Bok het oor 'n koppie verdwyn en ons het hom dood gekry. Skoot is regdeur en bok het so 150m gevorder. 150-200m skoot
2. Bok laag op die knoppe geskiet en na 20m was sy petrol op. Skoot is regdeur en slagter het opmerking gemaak oor die min skade. Skoot op so 80-100m.
https://www.ballisticstudies.com/

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
My maggies Oom Driepoot, ek kan amper nie glo daai bokke is dood van n enkele kopekapel wat hulle gepik het nie! Oom moet darem n verskriklike goeie skut wees, want hier is supersterre in ons midde wat die swart uit die oog van n suni op 2km kan skiet, maar blykbaar dit nog nie reg gekry om met n mono n bok te kon dood nie!
Groetnis my unckle en hou die lood of is dit nou koper in die lug!
Wout
Groetnis my unckle en hou die lood of is dit nou koper in die lug!
Wout
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Wouter Roets wrote: Wed Aug 11, 2021 1:21 pm My maggies Oom Driepoot, ek kan amper nie glo daai bokke is dood van n enkele kopekapel wat hulle gepik het nie! Oom moet darem n verskriklike goeie skut wees, want hier is supersterre in ons midde wat die swart uit die oog van n suni op 2km kan skiet, maar blykbaar dit nog nie reg gekry om met n mono n bok te kon dood nie!
Groetnis my unckle en hou die lood of is dit nou koper in die lug!
Wout

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Hoekom val daai bokke so van lyf skote?Lyk of hull ESKOM afgesit is ,maw rug afgeskiet is.
DD
https://youtu.be/YIai2YYGu_Y
DD
https://youtu.be/YIai2YYGu_Y
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
"High shoulder shot" = rug af.Diesel Dog wrote:Hoekom val daai bokke so van lyf skote?Lyk of hull ESKOM afgesit is ,maw rug afgeskiet is.
DD
https://youtu.be/YIai2YYGu_Y
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Ja, daai high shoulder shot kan jy maar met enige koeël probeer en dit sal goed werk. Bewys nie veel nie.
Mooi loop
Mooi loop
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Daai Amerikanse bokke se rug sit maar laag agter die blad
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
n Paar was laer agter die blad geskiet, maar daar was heelwat wat presies deur die rugstring geskiet is. Die rugstring buig redelik laag af daar by die blad. As jy self bokke slag sal jy dit sien... hê-hê!!!
Mooi loop
Mooi loop
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Amerikaanse marketing op sy beste !!!!
Europese en Amerikaanse jagters sukkel om Afrika diere laag te skiet weet nie hoekom nie maar maak PH se werk baie makliker as hulle net daar val hulle gee nie om oor vleis skade nie.
Europese en Amerikaanse jagters sukkel om Afrika diere laag te skiet weet nie hoekom nie maar maak PH se werk baie makliker as hulle net daar val hulle gee nie om oor vleis skade nie.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
[quote="Koos Barnard" post_id=852619 time=1628926134 user_id=2835]
n Paar was laer agter die blad geskiet, maar daar was heelwat wat presies deur die rugstring geskiet is. Die rugstring buig redelik laag af daar by die blad. As jy self bokke slag sal jy dit sien... hê-hê!!!
Mooi loop
[/quote]
Die wat laag en agter die blad geskiet was het nog op die "stanby genset" gehardloop tot die petrol op was.

- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Amper al die bokke wat net daar val is op kort afstand vir die kaliber, 200m of nader, met n 300 Weatherby Magnum of 7mm UltraMag geskiet. Die skote met n 6.5 het almal n paar tree gegaan.Diesel Dog wrote:Hoekom val daai bokke so van lyf skote?Lyk of hull ESKOM afgesit is ,maw rug afgeskiet is.
DD
https://youtu.be/YIai2YYGu_Y
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Met 'n 308 sou ek na 130gr Barnes of soortgelyk kyk.
[youtube]https://youtu.be/K84ENopYCbg[/youtube]
[youtube]https://youtu.be/K84ENopYCbg[/youtube]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Kaliber: 404Jeff
Koeël: 400gr Swift A-Frame
Trompsnelheid: ~2180vps
Terughou: 95%
Afstand: 45m
Dier: Leeumannetjie
Skoot: Van voor in die kuiltjie, koeël gekry langs rugstring
Koeël: 400gr Swift A-Frame
Trompsnelheid: ~2180vps
Terughou: 95%
Afstand: 45m
Dier: Leeumannetjie
Skoot: Van voor in die kuiltjie, koeël gekry langs rugstring
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Kaliber: 404Jeff
Koeël: 400gr Swift A-Frame
Trompsnelheid: ~2180vps
Terughou: 95%
Afstand: 30m
Dier: Buffelbul
Skoot: Van voor in die kuiltjie, koeël gekry binne die hart
Koeël: 400gr Swift A-Frame
Trompsnelheid: ~2180vps
Terughou: 95%
Afstand: 30m
Dier: Buffelbul
Skoot: Van voor in die kuiltjie, koeël gekry binne die hart
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Koeël prestasie/ Bullet performance
Koeëls uit buffelbul.
Kaliber: .375 H&H
Koeël: Peregrine VRG-3
Trompsnelheid: 2485fps (5m van tromp).
Linkerkantste koeël: Herwinde gewig 298.3gr (99.4%) ±100m op blad van bul wat plankdwars staan. Deur beide skouers, deur hart (sien foto 2) en beide longe, stop onder vel van verste blad. Bul hardloop minder as 20m, val en brul. Hy was reeds dood toe ons 'n paar minute later by hom gekom het.
Regterkantste koeël: 257.4gr (85.8%) Versekeringsskoot (jy weet nooit met 'n buffel nie), bul het op sy gelê. ±5m. Skuins van agter in ruggraat. Gat deur ruggraat groot genoeg om 2 van my vingers in wondkanaal te druk. Koeël herwin voor blad.