308 met S355

Post Reply
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

308 met S355

Post by Blink Stefaans »

Dagse manne
Ek het sopas my liksens gekry vir my Sako L579 Forrester 308
Die plan met die roer is om ligte punte vir eers stadig te skiet sodat my laitie met hom kan skiet. Soos hy ouer raak sal ons nog so bietjie kruit gooi. Ek wil nie n demper opsit nie

Ek soek asb n min en maks lading vir 150gr punte met S355. Daarna sal ek die roer baan toe vat en die data deurgee vir verdere leiding.

Dankie by voorbat
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 308 met S355

Post by Dale SH »

A starting load with 150 grain bullets and S355 is not ideal in the 308 Win.
Rather use a starting load of S335 or equivalent.
S355 is too slow burning for a 150 grain bullet and a starting load will throw flames at the muzzle end.
Fit a silencer if recoil is your main concern.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: 308 met S355

Post by Blink Stefaans »

Hi Dale
Ive got a bunch of S355.
S335 would be my choice but its unobtainable.
All my rifles are old and i realy dont want to modfy them in any way. So a silencer isn't going to happen unfortunately.
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 308 met S355

Post by Dale SH »

What is the Lot number of the S355 you have ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: 308 met S355

Post by Blink Stefaans »

Not sure. Will have a look when i get home
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 308 met S355

Post by Dale SH »

If it is Lot 11 then don't even bother.
It was donkey slow and would be even more unsuitable.
Rather get a S335 equivalent.
You could also consider using something like Hodgdon Lil Gun and a Dacron filler.
This will get your pressure and burn rate up with reduced muzzle velocity.
Optimum for reduced loads for the youngster would be IMR Trailboss.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: 308 met S355

Post by Basjan123 »

Wat van 110gr V-Max vir die jong man....ek skiet myne wel met 'n MB op en kan gewoonlik die skoot mooi deur volg. Hy loop so 3080 ftps maar dit is egter op S 335..
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: 308 met S355

Post by Blink Stefaans »

Basjan...my seuntjie is ook Basjan
Ek gaan hom bietjie anders leer as sy pa. Ek is van die begin af geleer kop skiet en eks seker daai vmax is die regte pil vir die kwaal, maar die man sal maar begin by bladskote. Ek het 150gr pmp en n pakkie 165gr hpbt gamekings.
Anders het ek gedink om dalk 130gr monos te gooi
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 308 met S355

Post by Jean Marais »

S355 is te stadig vir 308 Win. Dit gaan jou net erg frustreer, so probeer S335 in die hande kry, of kry iets wat in sy brandspoedklas is.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: 308 met S355

Post by OosKaapJagter »

Ligte koeëls met S355 sal waarskynlik nie goed werk nie. Ter aansluiting by wat jy egter hierbo voorgestel het, kan ek wel noem dat jy nie 'n fout sal maak met 130gr mono's nie.

Ek het al groot koedoebulle met die 130gr Barnes TTSX neergesit en vir die helfte van die prys kan jy kyk na Kriek koeëls. Albei is baie akkuraat in beide my 308's.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: 308 met S355

Post by PWV »

Blink Stefaans
Ek skiet S355 agter 165 Hornady SST's in my Howa 308. Uitstekende resultate met 47.4 gr poeier. Die projektiel is egter swaarder as jou 150 greiners.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 308 met S355

Post by tripodmvr »

Instede van S335, gebruik S321 of Riflex se ekwivalent. Doen baie goed in die 308.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: 308 met S355

Post by Blink Stefaans »

Dankie manne.
Het toe my 355 vir 335 geruil gekry
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Post Reply