Naand manne
Ek het n ekstra Weber by my broer gekry wat ek vir n projek wil gebruik. Ek soek n lift vir die outjie asb as iemand dalk met spasie in n Bakkie of sleepwa kaap se kant toe kom.
Pote Wiele etc Sal binne in bak wees en mooi vasgebind wees. Laat weet my as jy kan help asb
Groete
JARACAL Express - BFN na Kaap gesoek.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

