Cheek piece/pad vir geweer

User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Cheek piece/pad vir geweer

Post by Hein M. »

Raven wrote: JM,

Prys ou maat?

Norton
Daardie ding lyk bakgat!  Ek het ook nog so 'n sentimeter of 2 hoogte nodig op my kolf...

Wie (winkel) verkoop daardie goed?

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Cheek piece/pad vir geweer

Post by Rasmus »

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Cheek piece/pad vir geweer

Post by THOMAST »

Jy kan jou eie een maak. Kry vir jou 'n 2mm dik polypropolene (gewone plastiek)blad en sny hom uit op 'n karton patroon en buig hom terwyl jy hom effe warm maak met 'n vlammetjie. Totale koste onder R40.00, boude ingesluit.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Cheek piece/pad vir geweer

Post by Hein M. »

Ek gee maar namens die Nam vriende die info...

http://www.snipercentral.com/karsten.htm

Lyk na 'n goeie ontwerp.  Dit sal net vrek snaaks lyk op my 243 se pragtige houtkolf...  Ek sal seker 'n ander plan moet maak...

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Cheek piece/pad vir geweer

Post by Rasmus »

Ek het ook n houtkolf en wil nie graag gate boor nie....

Gaan kyk op die link hierdie is die kit wat helber verkoop.

http://www.beartooth-products.com/shop/ ... -kits.html

Post Reply