Range Finder onder R1600-00 vandag.

Post Reply
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Range Finder onder R1600-00 vandag.

Post by toxicsox »

Ek het die review gelees van die range finder in een van die tydskrifte en dit was nie te sleg nie. Dalk 'n goeie back up vir diegene wat tot so op 300m jag of hom net wil gebruik vir inskiet en jou duur range finder spaar.
Vir R1600.00 het mens nie baie om te verloor nie....

https://www.onedayonly.co.za/products/6 ... 220-611383
Post Reply