Semi custom 6mm watsenaam se kind .
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
jy sal tenminste moet bekruip tot op 18m... lyk my jou loop is gedaan jy trek na regs... koop gou n 270 en wees veilig..
ns... saam jou sal ek in n loopgraaf lê
ns... saam jou sal ek in n loopgraaf lê
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
[quote=Apie post_id=821107 time=1594839134 user_id=8683]
[quote="Diesel Dog"]Die Hk afgestof vir volgended week se springbok jag.Sal n man kopskote kan waag met die lading
DD[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/202007 ... 9d202b.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote]
Ek sou nie die kans vat nie....
Jou zero is uit....
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]
Dit is n mil scope een klik links en een klik op dan sit die zero weer aan die anderkant
DD
[quote="Diesel Dog"]Die Hk afgestof vir volgended week se springbok jag.Sal n man kopskote kan waag met die lading

DD[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/202007 ... 9d202b.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote]
Ek sou nie die kans vat nie....
Jou zero is uit....

Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]
Dit is n mil scope een klik links en een klik op dan sit die zero weer aan die anderkant
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Die 6mmHK het nie teleurgestel nie en het 4 blesbokke op swartbord afstande met eenskoot elk gedood.Die 6mm108gr eldm het in allegeval dwarsdeur die bokke gepenetreer.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Magtag!! Mooi
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Netjies DD!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Baie mooi geskiet Gerald.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Dankie manne.
Ek wil beklemtoon dat die skote geneem was na die geweer en trajek op die plaas met die atmosferiese toestande van die dag getoets was.
DD
Ek wil beklemtoon dat die skote geneem was na die geweer en trajek op die plaas met die atmosferiese toestande van die dag getoets was.
DD
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Die een wat iets oor die afstand wil se moet loop 11.1.11. Mooi gegooi!!Diesel Dog wrote:Dankie manne.
Ek wil beklemtoon dat die skote geneem was na die geweer en trajek op die plaas met die atmosferiese toestande van die dag getoets was.
DD
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
DD ons het mos gesê jou zero is uit. Dit was laag en regs en dis presies waar jy die blesbok op die foto getref het... laag en regs. Jy het vir die kop gemik en toe tref jy die blad. Terug tekenbord toe asb 

.
OK grappies. Baie netjies geskiet, geluk!
OK grappies. Baie netjies geskiet, geluk!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Koos al wat ek kan se is dat as die wind waai op die afstand kan jy maar op die bok se gat mik ,al voel dit ongemaklik, jy sal hom nie in die gat skiet nie!
DD
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Terug by die teken board die slag met 80gr bt en 39.3gr n540.
10skoot
3skoot
Data As ek net die es kan verbeter.
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
10skoot
3skoot
Data As ek net die es kan verbeter.
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
As ek na die tyken kyk lyk dit nie of die ES so vreeslike impak op die groep het nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
[quote="Capt. Oblivious" post_id=850233 time=1625473005 user_id=5682]
As ek na die tyken kyk lyk dit nie of die ES so vreeslike impak op die groep het nie
[/quote]
Erik Cortina se mening is dat daar fout is met die ontbranding as es swak is .
primer kruit of nek spanning.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Was daardie skote tydens vuurvorming van die doppe?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
[quote=tripodmvr post_id=850263 time=1625497605 user_id=2923]
Was daardie skote tydens vuurvorming van die doppe?
[/quote]
Nee Marius die doppe is a drie keer gevuur.Die doppe se nekke is geskill en ek kry nie eweredige nek spanning met my dies nie. Doppe was in twee batches geskill en deurmekaar geraak
DD
Was daardie skote tydens vuurvorming van die doppe?
[/quote]
Nee Marius die doppe is a drie keer gevuur.Die doppe se nekke is geskill en ek kry nie eweredige nek spanning met my dies nie. Doppe was in twee batches geskill en deurmekaar geraak
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Die 80gr bt gedra hulle mooi op 500m
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Sal n550 ook werk vir die 80gr bt of sal dit beter werk vir 87gr vmax my n 540 is op het nog Norma urp ,n550 ,n560 en S335.
DD
DD
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
More details:
Barrel length ? I Can't remember
TPL with the 80gn BT ?
H20 capacity ?
Barrel length ? I Can't remember
TPL with the 80gn BT ?
H20 capacity ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Het jy al probeer om met 'n expander mandrel die nekspanning te "stel"? Ek het dit begin doen en my es en sd is baie keer onder 10fps.Diesel Dog wrote: Mon Jul 05, 2021 6:25 pmNee Marius die doppe is a drie keer gevuur.Die doppe se nekke is geskill en ek kry nie eweredige nek spanning met my dies nie. Doppe was in twee batches geskill en deurmekaar geraak
DD
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor

Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
80gr bt en 39.3gr n540.
3438 FPS
TPL 65.5
DD
Dop H2o 49gr
80gr bt en 39.3gr n540.
3438 FPS
TPL 65.5
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
[quote]Het jy al probeer om met 'n expander mandrel die nekspanning te "stel"? Ek het dit begin doen en my es en sd is baie keer onder 10fps.[/quote]
My probleem is die doppe se nekke wat in twee batches geskil was en ek gebruik my (vl die) sonder expander. As ek die expander sou gebruik kan die nekspanning dalk meer eweredig wees in die geval.Ek kry better resultate met 22-250 win doppe wat nie geskill was nie .
DD
My probleem is die doppe se nekke wat in twee batches geskil was en ek gebruik my (vl die) sonder expander. As ek die expander sou gebruik kan die nekspanning dalk meer eweredig wees in die geval.Ek kry better resultate met 22-250 win doppe wat nie geskill was nie .
DD
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
Ek het ook twee stelle doppe met verskillende nekdiktes. Ek gebruik 'n mandrell wat 2thou nekspanning gee so al is die wanddiktes nie dieselfde nie gee die mandrell dieselfde nekspanning.Diesel Dog wrote: Mon Jul 12, 2021 7:40 pmMy probleem is die doppe se nekke wat in twee batches geskil was en ek gebruik my (vl die) sonder expander. As ek die expander sou gebruik kan die nekspanning dalk meer eweredig wees in die geval.Ek kry better resultate met 22-250 win doppe wat nie geskill was nie .Het jy al probeer om met 'n expander mandrel die nekspanning te "stel"? Ek het dit begin doen en my es en sd is baie keer onder 10fps.
DD
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Semi custom 6mm watsenaam se kind .
61600 psiDiesel Dog wrote: Mon Jul 12, 2021 7:22 pm Loop 715 mm
Dop H2o 49gr
80gr bt en 39.3gr n540.
3438 FPS
TPL 65.5
DD
Viht N550 should work fine
And at the risk of sounding like a stuck record Reloder 17 is the absolute winner.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS