Ons het die laaste paar dae baie traffic van "crawlers" gekry wat die forum baie stadig gemaak het. Ek kon uiteindelik die IP addresse opspoor en block. Lyk darem of die forum nou weer sy gewone spoed of vinniger loop.
Indien julle sulke probleme ondervind laat weet my op WhatsApp 0824944060 - Heinrich
Groete
Stadige reaksie van Jaracal site
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Stadige reaksie van Jaracal site
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Baie dankie vir al die moeite
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Mense ek sukkel self met die, ek glo nie dit is my konneksie nie.
Tapatalk wil glad nie laai nie. Die site op rekenaars vat sy tyd om te laai.
Tapatalk wil glad nie laai nie. Die site op rekenaars vat sy tyd om te laai.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
+1Joe13 wrote: Tue Jul 06, 2021 3:11 pm Mense ek sukkel self met die, ek glo nie dit is my konneksie nie.
Tapatalk wil glad nie laai nie. Die site op rekenaars vat sy tyd om te laai.
Terselfdetyd laai ander sites blitsvinnig aan my kant.
Ander ding is ek moet omtrent elke tweede dag in log wat nooit so was nie.
Ek noem dit net so terloops.
Dankie.
Met n vleisie...
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Ook so.. Steeds vrek stadig
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Dankie vir die laat weet, stuur asb vir my 'n whatsapp of telegram message as julle dit ondervind. Ek is nie altyd op Jaracal om die posts te sien nie.
Het dit probeer fix, laat weet hoe dit gaan. o824944o6o
Groete
Het dit probeer fix, laat weet hoe dit gaan. o824944o6o
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Stadige reaksie van Jaracal site
Dankie.jaracal wrote: Fri Jul 09, 2021 8:45 am Dankie vir die laat weet, stuur asb vir my 'n whatsapp of telegram message as julle dit ondervind. Ek is nie altyd op Jaracal om die posts te sien nie.
Het dit probeer fix, laat weet hoe dit gaan. o824944o6o
Groete
Met `n vleisie...