Goeie more,
Kan iemand my asb help met 'n begin lading vir die volgende:
Tikka met 'n 24" loop 1:8 twist
Brass:
Lapua
COAL - 2.790"
Trim length - 1.910"
H20 Capacity - 52.2gr
Bullet + Powder:
147gr Hornady ELD-M
Vihtavuori N555
Winchester small rifle primer
Enige hulp sal baie waardeer word!
Begin lading hulp vir Tikka TAC A1 in 6.5 Creedmoor
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Begin lading hulp vir Tikka TAC A1 in 6.5 Creedmoor
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Begin lading hulp vir Tikka TAC A1 in 6.5 Creedmoor
Dagsê.
Ek sou sê; begin met 40.2 grein. Spoed by die kroon moet rondom 2665vps wees. Druk word voorspel as 55 000 psi.
Stop as jy 2740 vps oorskrei; dan roer jy hom in die rooi.
Ek sou sê; begin met 40.2 grein. Spoed by die kroon moet rondom 2665vps wees. Druk word voorspel as 55 000 psi.
Stop as jy 2740 vps oorskrei; dan roer jy hom in die rooi.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Begin lading hulp vir Tikka TAC A1 in 6.5 Creedmoor
Dankie Gawie! Ek gaan probeer en die spoed meet. Ek waardeer jou tyd!
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Begin lading hulp vir Tikka TAC A1 in 6.5 Creedmoor
Het vir jou 'n PM gestuur
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Begin lading hulp vir Tikka TAC A1 in 6.5 Creedmoor
@Gawie,
Kan jy my moontlik help met n lading vir N550 ook?
Dankie byvoorbaat
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan jy my moontlik help met n lading vir N550 ook?
Dankie byvoorbaat
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Begin lading hulp vir Tikka TAC A1 in 6.5 Creedmoor
39.5 Grein @ 2640 vps by die tromp.Theunodb wrote: Thu Jul 08, 2021 6:05 pm @Gawie,
Kan jy my moontlik help met n lading vir N550 ook?
Dankie byvoorbaat
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dont make expensive noise! Make the first shot count!