Naand almal
Ek moet nou vir 'n vriend van my laai wat Lapua doppe gebruik in 'n Remington. Ek is nie nou tans by hom nie, en hy moes nou vir my die dop volume meet. Volgens hom is dit 61.72 gr.
Ek wil nou 'n eerste lading vir hom uitwerk, maar ek dink die 61.72gr is verkeerd. Meeste 30-06 brass volumes le tussen 69 en 71 gr.
Kan iemand asb inset lewer op die Lapua 30-06 dop volume? Ek weet dit gaan verskil van wapen tot wapen maar dit moet beter wees as wat ek nou het.
Dankie
Lapua 30-06 brass
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lapua 30-06 brass
QL databasis gee 68.2gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lapua 30-06 brass
Myne meet 69.7gr
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Lapua 30-06 brass
My rekords wys 70.1gr
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
JeanF van Heerden
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Sep 03, 2017 12:02 pm
Re: Lapua 30-06 brass
My rekords wys as volg:
69.2 to 70.2
70.6 to 70.8
70.8 to 71.0
69.2 to 70.2
70.6 to 70.8
70.8 to 71.0

