Bou van gewere - Sako & Tikka
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Bou van gewere - Sako & Tikka
[youtube]https://youtu.be/5GVNo3OVwTE[/youtube]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
Dankie, lekker gekyk Tripod.
Kortom, Sako en Tikka lope hoef nie ingebreek te word nie!
Beste.
Kortom, Sako en Tikka lope hoef nie ingebreek te word nie!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
LMFPA!Lategan1 wrote: Mon Jul 05, 2021 9:48 pm Dankie, lekker gekyk Tripod.
Kortom, Sako en Tikka lope hoef nie ingebreek te word nie!
Beste.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
Dagsê. Verduidelik asseblief wat die afkorting beteken.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Quicker
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Jul 16, 2019 11:23 pm
Bou van gewere - Sako & Tikka
Lek My Frosties Pap Af? 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
Ek weet nie, maar dis dalk beter so...Gawie(13mm) wrote: Tue Jul 06, 2021 11:56 am Dagsê. Verduidelik asseblief wat die afkorting beteken.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
Gawie(13mm) wrote: Tue Jul 06, 2021 11:56 amDagsê. Verduidelik asseblief wat die afkorting beteken.
Lag my flippen poephol af of vervang die poephol met enige p woord wat jy ken.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
Indrukwekkend, baie dankie.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
Ek weet ook nie, maar dit klink vir my dalk na onvanpaste kommentaar.Gawie(13mm) wrote: Tue Jul 06, 2021 11:56 amDagsê. Verduidelik asseblief wat die afkorting beteken.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
Nou verstaan ek hoekom Sako’s so bietjie ekstra kos. Met die tiepe kwaliteit beheer is dit logies.
Dankie vir die deel.
***
Ek verstaan ook nie die “LMFPA” nie. As dit is wat ek dink dit is... ai-jai-jai
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Dankie vir die deel.
***
Ek verstaan ook nie die “LMFPA” nie. As dit is wat ek dink dit is... ai-jai-jai
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
Hugo! Bel die Polisie!!Lategan1 wrote:Ek weet ook nie, maar dit klink vir my dalk na onvanpaste kommentaar.Gawie(13mm) wrote: Tue Jul 06, 2021 11:56 amDagsê. Verduidelik asseblief wat die afkorting beteken.
Beste.

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bou van gewere - Sako & Tikka
Is maar sy tourette syndroom, julle moet hom sien as hy skaak speel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.