.300win
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .300win
Piet 2 van my vriende laai by my : 1 het n 300wm en 1 het n 270. die verskil in koste is so min dat ek dink nie dit moet jou beinvloed as dit kom by kaliber keuse nie. trouens die laaste keer wat die manne vooraad gekoop het het die 300 goedkoper uitgewerk omdat die 270 skut proamm punte gebruik het en die 300 man gewone punte(pmp bruin pakkie).
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .300win
Afhangend wat jy bedoel met lang afstand sou ek vir of vir 'n 7mm of .30 kal magnum gaan. Daar is te min hoe BC koeels beskikbaar vir die 270 Win.
Oor die algemeen sou ek eerder die 300WM voorstel. Hy gaan 'n langer loop leeftyd h? en gaan heel moontlik 'n bietjie goedkoper wees om te voer. Vir lang afstand teiken skiet gaan 'n 208gr A-max mooi loop.

-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: .300win
Jy gee my nou idee hierso, 'n oom saam wie ek jag herlaai vir sy gewere. Ek wil graag vir ons 7mm laai. Alhoewel hy nie so kaliber het nie. Wat se goed moet ek alles vir my kry om by hom te herlaai?Jagbehep! wrote: Piet 2 van my vriende laai by my : 1 het n 300wm en 1 het n 270. die verskil in koste is so min dat ek dink nie dit moet jou beinvloed as dit kom by kaliber keuse nie. trouens die laaste keer wat die manne vooraad gekoop het het die 300 goedkoper uitgewerk omdat die 270 skut proamm punte gebruik het en die 300 man gewone punte(pmp bruin pakkie).
Ek praat nou nie van kruit en primers nie, ek bedoel soos die's en daai goed spesifiek vir 7mm...
Groete
Alwyn
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: .300win
Piet-Skiet
Het self 303 en het die maand my lisensie vir my 300wm gekry. Het hom gemotifeer as n langafstand jag geweer terwyl ek my 303 onakuraat en oor die muur laat klink het. Dit is tog 2 verskullende kaliber klasse. Jy sal nie spyt wees nie. Koop n Howa en kry klaar.

Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: .300win
ek het die naweek R290 vir 'n pakkie Highland betaal vir die 300wmPiet-Skiet wrote: Ek wonder of my 303 nie dit sal maak dat ek sukel om nog I .30 te lisensieer nie? Het niemand die huidige pryse van .300 fabrieks ammo nie?
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .300win
Piet, jy kan alles doen met n 300 wat jy met n 270 kan doen en nog meer. maar jy kan nie met n 270 doen wat jy met n 300 kan doen nie. dit gese besit ek n 300mag en ek het sopas n 270 vir my vrou gekoop. besluit maar self
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Superdup
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am
Re: .300win
Dags?
300 WM pryse as ek reg ontou in en om die kaap rond vir pakkies van 20 is: PMP Proamm 180gr enige iets tussen R400 en R520, PMP bruin pakkie 220gr so R380, Hornady 180gr so R480, Highland 165g en 180gr so R320! Dit was die pryse plus-minus Junie maand van die ammo wat in voorraad was by verskillende handelaars!
Wat die 7mm RM aandetref is dit ma net 'n rapsie goedkoper, praat noou van 1 of 2 bokke per koeel goedkoper!

Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
- Romac
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jul 27, 2011 7:04 pm
Re: .300win
More
Ek is n trotse eienaar van n .300 Win Mag wat ek vir lang afstande gebruik om te skiet. Ek het so 2 weke terug R455.00 betaal vir Federal Powershok 180g en vir die Normas R622.00 betaal vir die 180g en dan ook vir die PMP was so R410.00. Ek het so rukkie terug van die Highlanders gekoop teen R330.00 maar was baie ongelukkig met die maak omdat ek gesukkel het om dit gelaai te kry en my geweer se slot wou nie behoorlik toemaak nie. Met al die ander amunisie het ek geen probleem mee gehad nie.

300 Win Mag, 243, 12 Boor O/U
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: .300win
More manne.
Kan enigiemand vir my plekke se name gee waar ek 'n Howa 300winmag kan gaan koop asb?
Kan enigiemand vir my plekke se name gee waar ek 'n Howa 300winmag kan gaan koop asb?
ek soek nog wapens...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: .300win
Camdix, hulle pryse is by verre die beste
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"