Naandsê.
My plaas familie, het so ou vacuum sealer, maar hy is 250mm diep en so 400mm lank, die seëlkant is die langste..intern mates..
Ek het nou al orals hier by ons in die Kaap probeer sakke kry, maar niemand het nie.
Ek soek 400 x 250 en 300 x 250, die langste moet die oopkant wees..70microns
As iemand my kan verwys asb.
Dankie
Vacuum seël sakke, 400 of 300mm oopkant
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Vacuum seël sakke, 400 of 300mm oopkant
Hallo Johan,
Sakke met die mates wat jy soek in 70mikron is redelik beskikbaar. Die probleem is dat ek nog nooit van hulle teëgekom het waar die oopkant op die lang sy is nie (as ek jou reg verstaan). Ek het self 'n vakuumseëler en gebruik net die 70mik sakkies (almal met oopkante op die kort sy ongelukkig). Jammer ek weet dit help jou nie regtig nie maar ek noem dit omdat ek onder die indruk is dat jy dalk maar van die "normale" tipe sal moet gebruik.
Daar is natuurlik 'n oplossing as jy desperaat is.....sny een lang sy netjies met 'n lemmetjie oop dan seël jy net die kort sy wat oop is toe en walla jy het 'n sak met 'n oopkant op die lang sy...bietjie ekstra moeite maar sal werk as jy nie andersins regkom nie.
Seën

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Vacuum seël sakke, 400 of 300mm oopkant
Probeer Proton Packaging in die Paarl. Tel: 021 862 7124
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm