More Manne,
Met die useless poskantoor wat nou vir Postnet wil toemaak moet ons mekaar maar help so ek hoop iemand kan my tegemoedkom.
Ek het 'n pakkie by Broters Arms in PTA wat moet afkom kaap se kant toe.
Is hier dalk iemand wat my kan help met so iets?
Groete
H
Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Koerier ouens ook baie maklik deesdae om te boek en betaal en hulle kry dit by die persoon en laai by jou af.
Gebruim baie https://www.xoc.co.za/
Gebruim baie https://www.xoc.co.za/
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
Kontak my op 08255ses 7274
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Hoekom nie is dit drugs?Heinz Petersen wrote: Thu Jun 24, 2021 6:59 pm Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Nee, dit is voer vir freedom seedsCapt. Oblivious wrote: Fri Jun 25, 2021 7:44 amHoekom nie is dit drugs?Heinz Petersen wrote: Thu Jun 24, 2021 6:59 pm Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Kom ons gaan haal dit daar in Kroonstad ek hoor daar is n man braai kamer vol gin, brannas en whiskey.Heinz Petersen wrote: Thu Jun 24, 2021 6:59 pm Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Jaracal Express - Geleentheid Gesoek
Julle sal nie…joe rocket wrote:Kom ons gaan haal dit daar in Kroonstad ek hoor daar is n man braai kamer vol gin, brannas en whiskey.Heinz Petersen wrote: Thu Jun 24, 2021 6:59 pm Ek het n klein pakkie wat van Kroonstad af moet kom Kaap toe. Kan dit nie pos of koerier nie.
Kontak my op 08255ses 7274
Sent from my iPhone using Tapatalk