Goeienaand mede lede.
Ek wil graag hoor of daar manne is wat onlangs Truvelo lope opgesit/begin gebruik het.
Ek key ou posts daaroor maar niks onlangs nie.
Ek kyk om moontlik my .270 se loop te vervang maar is spesifiek opsoek na n 1:8 twist so dis nie so maklik beskikbaar nie. Vandaar die vraag oor Truvelo.
Wat was julle ervaring met die lope en akkuraatheid ens
Groetnis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Truvelo Lope
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Truvelo Lope
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Truvelo Lope
Jy kan die beste 'match' loop opsit, n 270 bly maar n 270. En ek weet nie hoe is die kwaliteit op Truvelo nie.
Hoop jy kom reg.
Hoop jy kom reg.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Truvelo Lope
My 260Rem het ‘n Truvello 1:8 loop op en skiet soos ‘n droom.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- herman.bonsma
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am
Re: Truvelo Lope
Môre, ek het my Mauser jaggeweer 8x57 se loop vervang met ‘n Truvelo Match loop en is baie tevrede. Geweersmid wat ek gebruik het opgemerk dat hy nog nooit enige probleme ondervind het met die Truvelo lope wat hy gebruik het nie. Sover my kennis strek, het Truvelo sy deure gesluit? Aangeheg groeperings op 100m met fabrieks ammo. Meer as goed genoeg vir jag - geen ervaring op presisie gewere nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk


Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2148
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Truvelo Lope
Probeer dalk Eagle Barrels: https://eaglebarrels.co.za/
Let wel: hulle webwerf noem nie 1:8 lope nie, maar dalk het hulle al die reeks uitgebrei.
Let wel: hulle webwerf noem nie 1:8 lope nie, maar dalk het hulle al die reeks uitgebrei.
