Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Blink Stefaans »

Gou n vraag manne
As jou liksens goedgekeur is en jy kry n askrif by die dfo, mag jy die geweer gebruik terwyl jy vir die kaartjie wag?
Ek het n storings permit vir die roer en hy is in my kluis
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Lategan1 »

Lang gesprek onlangs hieroor.

viewtopic.php?f=94&t=81870

My ervaring hiermee eerstehands. Jy in die hande van j DFO.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Ratel »

Het Nov 2020 4 hernuwings aansoeke ingedien. 3 vir art 16 en een art 13 (wat ek nie kon swaai na art 16 toe nie). Daar was gese ek gaan laaaaank wag veral vir hernuwings. Tot my verbasing laat weet hulle my ek kan vanmiddag al vier kaartjies gaan afhaal by DFO. Hoedman het toe darem nie my art 13 geweier nie. Dit was nogal 'n verligting.
Maak 'n verskil
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Johan Nel »

Blink Stefaans wrote: Wed Jun 09, 2021 9:00 am Gou n vraag manne
As jou liksens goedgekeur is en jy kry n askrif by die dfo, mag jy die geweer gebruik terwyl jy vir die kaartjie wag?
Ek het n storings permit vir die roer en hy is in my kluis
Vra jou DFO vir 'n tydelike magtiging om' n vuurwapen te besit. Ek was in dieselfde boot as jy. Ek het gaan vra en ek het dit gekry. Die tydelike magtiging is 'n wettige dokument en is vir een jaar geldig.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Mellies »

Mellies wrote: Sun May 09, 2021 10:58 am
Mellies wrote: Wed Dec 09, 2020 12:11 pm Darem vanoggend weer `n varsetjie ingegee vir die SAP.

Kom ons kyk hoe vorder hulle in 2021.

Met `n vleisie...
Na 5 maande het hierdie aansoek by die CFR gearriveer.

Met n vleisie...
Approved!!

Na slegs vyf weke by CFR!!

Met n vleisie...
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Carlc »

Ek het darem vanoggend my 458 se kaartjie gekry. Ek het net by die polisiestasie opgedaag en gevra hulle moet kyk of my kaartjie daar is. Daar was 2 nuwe persone wat darem behulpsaam was. My kaartjie het al 2 weke by hulle gelè.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Lategan1 »

Hierdie lyk my is die algemene patroon,(no pun) moenie wag vir die sms om kaartjie te gaan afhaal nie. Gaan vra jou DFO of die kaartjie dalk daar is!

Baie takke(meeste?) stuur nie meer sms’e nie. Dit gehoor by die oorsprong.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Dumbluck »

Bellville SAPS

Sec 13 Hernuwing

2020/07/27 Ingehandig
2021/05/06 Completed
2021/06/15 Kaartjie opgetel

Sent from my SM-T719 using Tapatalk

Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JohanvanZyl »

Sopas my kaartjie gaan afhaal by Parkweg Bloemfontein. Geen SMS ontvang en maar 'n kans gevat. Kinderlik opgewonde. 192/269 dae.

PS - Bloemfontein manne daar is 'n hoop kaartjies in die boks.
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Supacow »

Wat jy gekoop Mnr V Zyl?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JohanvanZyl »

Supacow wrote: Mon Jun 21, 2021 3:02 pm Wat jy gekoop Mnr V Zyl?
.22 Al wat ek kan bekostig om gereeld te skiet ><)
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Jay Jay »

Hi, Hoop dit goed
Nou net sms gekry, AR se lisensie kaartjie het gekom en ek kan maar gaan haal.
In gegee op 16 September 2020, goed gekeur op 23 April 2021 en nou my kaartjie gaan haal - 22 Junie 2021
Dit was n lang wag, maar nou bly dis verby.

Lekker skiet
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by finch »

Ek weet mens moet nie hastig wees nie en ook nie jou asem ophou nie, maar het enige iemand al iets terug gehoor van n amnestie aansoek aan die begin van die jaar?
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Lapua »

My .22 is nou al 2 maande terug goed gekeer en ek het nogsteeds nie n kaartjie nie. Gladnie tevrede met die spul nie.
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by SmitH »

Vanmiddag sms gekry nuwe lisensie goed gekeer het January 2021 aansoek ingedien
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Frederik »

Nuwe aansoek ingedien 8 Desember 2020
Goedgekeur gister 5 Julie 2021
149 Werksdae 208 Kalender dae.
Langste wat ek nog gewag het vir lisensie dan is dit natuurlik nog die wag vir die kaartjie.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Armand Steenkamp »

Kerels iemand het nie dalk vir my n email adres vir iemand wat my dalk kan help met n aansoek vir n 9mm pistool nie? Daar is een of ander probleem met die aansoek... Ek moes n wapensmidsverslag saam instuur maar daar is een of ander fout maar my dfo weet self nie wat nie.
User avatar
Rigby
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Rigby »

Armand, jy kan vir Rick Decaris kontak

+27 (83) 417-4126
rick@melrick.co.za


Sent from my iPhone using Tapatalk
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by J le Roux »

J le Roux wrote: Tue Jun 08, 2021 12:28 pm My 30-06 Musgrave Mod80 self gemotiveer en aansoek ingedien by Polokwane DFO 24 Maart 2021. Received at CFR and in process 14/04, in preparation for consideration 01/06, 07/06 for consideration, licence approved 08/06. 10 weke!

Nou net duim vashou kaartjie kom ook in rekord-tyd.

Groete, met 'n smile.
Kaartjie gister opgetel, groot smile.
4 Maande is nie sleg sleg nie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Blink Stefaans »

Naand manne
Dit lyk my die SAPD wil daai hoop papiere gou verminder.
My aansoek het beweeg van "in preperation for consideration" na "for consideration" en uiteindelik "aproved" in drie dae
Wys net dit kan gedoen word
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
LouisR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 276
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by LouisR »

Gister nuwe aansoek ingegee, saam met competency hernuwing, nou die lang wag. Finch gehoor hulle is nou eers besig met die 2019 & 2020 amnestie rondte.
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by finch »

My amnestie aansoek het darem n goeie 5 maande gevat (Jun/Jul) net om op die stelsel te kom en sedert dien het dit so maand gelede uiteindelik by die CFR gekom. Nou kom die lang wag... Die pessimus in my glo nie ek gaan ooit daai geweertjie in my kluis kry nie, die optimus glo weer daar was redelik aksie in die laaste 2 maande so miskien hou die momentum, maar die realis weet ek moet nie opgewonde raak of haastig wees nie.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by ruaanb »

3 maande later en my competency en een geweer hernuwing is nog nie eers op die stelsel nie……
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by alecjohnson »

ruaanb wrote: Fri Sep 10, 2021 10:54 am 3 maande later en my competency en een geweer hernuwing is nog nie eers op die stelsel nie……
Ek sit in die selkfde bootjie, 2 Jul ingegee, nog nie gecapture nie...
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Lategan1 »

Aansoek in 25/03/2021.
Goedgekeur op 9/09/2021
Nou vir kaarjie...

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply