Naand sê..
Murphy het ons jag groep nog nooit so gevang nie!
Hier sit ons ses manne vanaand net voor Bloemfontein by ñ pragtig plaas om oor te bly, opad Ooskaap toe vir ons jaarlikse jag. Ons is nou op nommer 99 opsoek na ñ alternatiewe jag plaas, omrede die covid realiteit ons eind besteming eerste bereik het.
Die einaar en sy vrou van die plaas naby Middelburg het positief getoets en ons gevra om te herskeduleer.
Ek weet hierdie is nie die plek om jag plek te soek nie, maar ek vra eerder of iemand kan help, as wat ons môre terug ry.
Hartseer groetnis.....
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Alternatiewe jag geleentheid gesoek
-
velti.botha
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Jan 09, 2016 12:14 pm
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Alternatiewe jag geleentheid gesoek
Hoor miskien by oom Hein (jaracal) miskien kan hy help op philippolis.hul is seker vol vir die jaar maar miskien is jul gelukkig
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Alternatiewe jag geleentheid gesoek
Rob Birch adverteer hier by ons. Hoor by hom, van die Jaracal manne laasjar daar gaan jag.
http://www.royalkaroo.co.za/
Dit is nou ‘n k...k ene.
Beste.
http://www.royalkaroo.co.za/
Dit is nou ‘n k...k ene.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2160
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Alternatiewe jag geleentheid gesoek
Ek kan nommers verskaf van mense in ons omgewing wat dalk kan help.
Kontak my by 0722 3 3 6 4 4 5.
Kontak my by 0722 3 3 6 4 4 5.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Alternatiewe jag geleentheid gesoek
Ons het ongelukkig 'n groep wat more oggend in kom. Hoop julle manne kom reg met 'n plek.junglejulian wrote: Tue Jun 08, 2021 8:30 pm Hoor miskien by oom Hein (jaracal) miskien kan hy help op philippolis.hul is seker vol vir die jaar maar miskien is jul gelukkig
