Goeienaand Jaracal,
Sommer net vir interessantheid:
Ek het al gehoor , en video's gesien, dat n mens n voertuig se oliefilter as knaldemper vir n .22 geweer kan gebruik.
Weet iemand meer daarvan?
Kan dit vir n swaarder kaliber ook werk?
Oliefilter as knaldemper??
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Oliefilter as knaldemper??
Daar is n hele paar op you tube. Skiet sommer die eerste gat in die filter
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Oliefilter as knaldemper??
Mens benodig 'n "adaptor" wat die filter op die loop monteer en die filter se oop kant toemaak.
Hierdie plan is eintlik bedoel vir plekke waar knaldempers verbied of streng gereguleer is. Gebruik 'n oliefilter en gooi weg na die tyd...
Die nadeel van die filters is dat hulle binnegoed papier bevat. Dit hou nie lank nie. As jy hom op 'n senterslag wapen gebruik, gaan hy nie baie skote vat voor hy brand nie.
Kry liewers die regte item en verkieslik ene wat skoongemaak kan word vir 'n .22.

Ds J
- Hero Member

- Posts: 2148
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Oliefilter as knaldemper??
Naand Alwin, baie dankie. Ek het nooit aan die papier gedink nie - dit is hoogstens n baie swak patent.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Oliefilter as knaldemper??
Mag dalk 'n swak demper wees, maar as 'n demper "verboten" is, dan is dit 'n sinvolle alternatief.Ds J wrote: Sun Jun 06, 2021 10:17 pm Naand Alwin, baie dankie. Ek het nooit aan die papier gedink nie - dit is hoogstens n baie swak patent.
As ek die nuwe wapenwetwysigingsvoorstel reg gelees het, dan het hulle heeltemal afgesien van hulle (2015) planne om dempers te reguleer. Die oliefilter-patent is waarskynlik een van die hoof redes. Net vir die doel is hy dus uiters doeltreffend...
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: Oliefilter as knaldemper??
Saw this at the range the other day. It actually worked quite well.
Sent from my SM-G970F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.