Ek het ‘n ekstra 6.5 Grendel wat in my kluis rond le wat ek nie seker is waarvoor ek hom gaan gebruik nie. Toe lees ek die “bakie geweer” plasing raak. Ek hou van die 6.5 grendel kaliber vir papier skiet en speel maar wil nie graag n blad skoot op iets lewendig
doen met hom nie.
Sal dit moontlik wees om die Howa Mini in 6.5 Grendel te sny na iets met bietjie meer poeier soos ‘n 6.5x47?
Hekkies waarvan ek weet wat ek sal moet oorkom:
-Wetlike aspekte
-Bolt face bietjie oop maak
-magasyn lente
Sal dit moontlik wees om die geweer te verander om sodat ek 6.5x47 uit magasyn (intern of ekstern) kan voer?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Howa mini aksie na 6.5x47
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Howa mini aksie na 6.5x47
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa mini aksie na 6.5x47
Grendel se maks druk volgens QL is 52K psi. Die Lapua nommer se maks is 63K psi. Maak net seker dat die mini aksie sulke drukke kan weerstaan. 'n Groot deel gaan wees wat die verskil in "bolt thrust" tussen die 2 kalibers is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Howa mini aksie na 6.5x47
Dankie Tripod.tripodmvr wrote:Grendel se maks druk volgens QL is 52K psi. Die Lapua nommer se maks is 63K psi. Maak net seker dat die mini aksie sulke drukke kan weerstaan. 'n Groot deel gaan wees wat die verskil in "bolt thrust" tussen die 2 kalibers is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Howa mini aksie na 6.5x47
Wat Tripod is se is waar. My 223 wil nie naby 55k psi geskiet word nie- dan begin die slot moeilik oopmaak.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43