Louis, het jy al enige inligting bekom?LouisR wrote: Sun Dec 27, 2020 9:24 pm Goeie dag, ek is klaar met my mes, kry nie fotos gelaai nie. Wil graag my naam op etch, na heelwat lees dink ek ek verstaan die proses, positive 20, bytsoda, Ferric chloride. My vraag is eerder hoe kry ek die negatiewe gemaak of laat print en koste naastenby?
Maak jou eie mes
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Mens kan met sterk sout oplossing en 12v batt charger en "stencil" etch maar laser is beter..in my opinie..Johan Nel wrote:Louis, het jy al enige inligting bekom?LouisR wrote: Sun Dec 27, 2020 9:24 pm Goeie dag, ek is klaar met my mes, kry nie fotos gelaai nie. Wil graag my naam op etch, na heelwat lees dink ek ek verstaan die proses, positive 20, bytsoda, Ferric chloride. My vraag is eerder hoe kry ek die negatiewe gemaak of laat print en koste naastenby?
Dit kos ongeveer R50
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Die tegniek waarna Louis verwys, vereis 'n foto negatiewe stencil wat koerante en drukkerye vir mens kan maak. Die ets proses waarna jy verwys met'n battery, batterylaaier of toegewysde apperaat, gebruik weer 'n ander stencil wat ouens soos KMTS weer kan verskaf. As mens 'n verskaffer lokaal kan kry wat laserwerk op staal kan doen sal dit wonderlik wees, maar hulle is skaars en gewoonlik net in groter stede. Hier in ons geweste kan die manne op hout en plastiek laserwerk doen, maar nie staal nie. Toerusting om dit self te doen is regtig baie duur.Trompie wrote: Wed Jan 06, 2021 1:28 pmMens kan met sterk sout oplossing en 12v batt charger en "stencil" etch maar laser is beter..in my opinie..Johan Nel wrote:Louis, het jy al enige inligting bekom?LouisR wrote: Sun Dec 27, 2020 9:24 pm Goeie dag, ek is klaar met my mes, kry nie fotos gelaai nie. Wil graag my naam op etch, na heelwat lees dink ek ek verstaan die proses, positive 20, bytsoda, Ferric chloride. My vraag is eerder hoe kry ek die negatiewe gemaak of laat print en koste naastenby?
Dit kos ongeveer R50
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek sien jy is in die Pretoria omgewing. Ek kan jou verwys na die persoon wat my gravering doen. Hy gebruik 'n fibre laser met baie hoë definisie wat in die staal in graveer en vra om en by R60 vir 'n logo. Hy is in Montana.LouisR wrote:Goeie dag, ek is klaar met my mes, kry nie fotos gelaai nie. Wil graag my naam op etch, na heelwat lees dink ek ek verstaan die proses, positive 20, bytsoda, Ferric chloride. My vraag is eerder hoe kry ek die negatiewe gemaak of laat print en koste naastenby?
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Daar is 'n paste wat die ouens op die staal kan sit wat die gewone lasers dan aan die staal vasbrand wat baie sterk klou. Dit is relatief goedkoop, maar gaan verg dat jy iemand kry in jou geweste wat bereid is om saam met jou te werk om dit reg te kry en jy gaan waarskynlik die paste moet koop. Maar daarna werk dit baie maklik en goed.Johan Nel wrote:Die tegniek waarna Louis verwys, vereis 'n foto negatiewe stencil wat koerante en drukkerye vir mens kan maak. Die ets proses waarna jy verwys met'n battery, batterylaaier of toegewysde apperaat, gebruik weer 'n ander stencil wat ouens soos KMTS weer kan verskaf. As mens 'n verskaffer lokaal kan kry wat laserwerk op staal kan doen sal dit wonderlik wees, maar hulle is skaars en gewoonlik net in groter stede. Hier in ons geweste kan die manne op hout en plastiek laserwerk doen, maar nie staal nie. Toerusting om dit self te doen is regtig baie duur.Trompie wrote: Wed Jan 06, 2021 1:28 pmMens kan met sterk sout oplossing en 12v batt charger en "stencil" etch maar laser is beter..in my opinie..Johan Nel wrote: Louis, het jy al enige inligting bekom?
Dit kos ongeveer R50
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie, het jy dalk meer detail oor die paste wat gebruik word?Xplicitly wrote: Wed Jan 06, 2021 2:05 pmDaar is 'n paste wat die ouens op die staal kan sit wat die gewone lasers dan aan die staal vasbrand wat baie sterk klou. Dit is relatief goedkoop, maar gaan verg dat jy iemand kry in jou geweste wat bereid is om saam met jou te werk om dit reg te kry en jy gaan waarskynlik die paste moet koop. Maar daarna werk dit baie maklik en goed.Johan Nel wrote:Die tegniek waarna Louis verwys, vereis 'n foto negatiewe stencil wat koerante en drukkerye vir mens kan maak. Die ets proses waarna jy verwys met'n battery, batterylaaier of toegewysde apperaat, gebruik weer 'n ander stencil wat ouens soos KMTS weer kan verskaf. As mens 'n verskaffer lokaal kan kry wat laserwerk op staal kan doen sal dit wonderlik wees, maar hulle is skaars en gewoonlik net in groter stede. Hier in ons geweste kan die manne op hout en plastiek laserwerk doen, maar nie staal nie. Toerusting om dit self te doen is regtig baie duur.Trompie wrote: Wed Jan 06, 2021 1:28 pm Mens kan met sterk sout oplossing en 12v batt charger en "stencil" etch maar laser is beter..in my opinie..
Dit kos ongeveer R50
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Maak jou eie mes
Die paste word deur trotec verkoop hulle is in Sandton.Johan Nel wrote:Dankie, het jy dalk meer detail oor die paste wat gebruik word?Xplicitly wrote: Wed Jan 06, 2021 2:05 pmDaar is 'n paste wat die ouens op die staal kan sit wat die gewone lasers dan aan die staal vasbrand wat baie sterk klou. Dit is relatief goedkoop, maar gaan verg dat jy iemand kry in jou geweste wat bereid is om saam met jou te werk om dit reg te kry en jy gaan waarskynlik die paste moet koop. Maar daarna werk dit baie maklik en goed.Johan Nel wrote: Die tegniek waarna Louis verwys, vereis 'n foto negatiewe stencil wat koerante en drukkerye vir mens kan maak. Die ets proses waarna jy verwys met'n battery, batterylaaier of toegewysde apperaat, gebruik weer 'n ander stencil wat ouens soos KMTS weer kan verskaf. As mens 'n verskaffer lokaal kan kry wat laserwerk op staal kan doen sal dit wonderlik wees, maar hulle is skaars en gewoonlik net in groter stede. Hier in ons geweste kan die manne op hout en plastiek laserwerk doen, maar nie staal nie. Toerusting om dit self te doen is regtig baie duur.
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Sent from my EML-L29 using Tapatalk
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Die van julle ouens wat nou al met 440C n paar messe gemaak het.
Wat is julle indrukke van die staal?
Hoe vergelyk dit met N690?
Groete
Wat is julle indrukke van die staal?
Hoe vergelyk dit met N690?
Groete
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Maak jou eie mes
Weet iemand miskien van watter tipe staal die lasher kapmesse en pangas gemaak word? EK het n paar messe gesny uit ou pangas maar moet hul verhard en temper. so wil net weet teen watter tempratuur en tydperk en dit moet doen.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek sien niks op hul webwerf nie, maar dalk kan jy by hulle navraag doen? Ek sien hulle het 'n kontaknommer vir vrae.junglejulian wrote: Tue May 18, 2021 8:24 pm Weet iemand miskien van watter tipe staal die lasher kapmesse en pangas gemaak word? EK het n paar messe gesny uit ou pangas maar moet hul verhard en temper. so wil net weet teen watter tempratuur en tydperk en dit moet doen.
+27 11 825 1100
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2206
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het een of twee messe daarmee gemaak. Goeie staal, maar ouer tegnologie. Ek verkies om myne hard te hou - R59c - R60c.ZKK wrote: Wed Jan 13, 2021 7:37 am Die van julle ouens wat nou al met 440C n paar messe gemaak het.
Wat is julle indrukke van die staal?
Hoe vergelyk dit met N690?
Groete
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2206
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het êrens gehoor dit is koolstofstaal, dus 5160 of iets soos dit.junglejulian wrote: Tue May 18, 2021 8:24 pm Weet iemand miskien van watter tipe staal die lasher kapmesse en pangas gemaak word? EK het n paar messe gesny uit ou pangas maar moet hul verhard en temper. so wil net weet teen watter tempratuur en tydperk en dit moet doen.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Dagse manne
Het my eerste chef/ kombuis mes gemaak. Gesmee uit n Pferd vyl.
Het hom vir my goeie vriend of my tweede pa oom John Hayes gewys en hy is mal oor die mes. Hy is n pensionaris en ek weet hy het nie geld vir sulke goed nie. Wou hom te koop aanbied maar het besluit om die mes vir hom te gee. Hy het al reeds my heel eerste mes en ek glo nie iemand anders sal hom wardeer soos hy nie. Gaan hom vandag verras


Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Het my eerste chef/ kombuis mes gemaak. Gesmee uit n Pferd vyl.
Het hom vir my goeie vriend of my tweede pa oom John Hayes gewys en hy is mal oor die mes. Hy is n pensionaris en ek weet hy het nie geld vir sulke goed nie. Wou hom te koop aanbied maar het besluit om die mes vir hom te gee. Hy het al reeds my heel eerste mes en ek glo nie iemand anders sal hom wardeer soos hy nie. Gaan hom vandag verras



Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi, hou van hoe die handvatsel inskakel by lem.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Die handvatsel lyk baie mooi.
Het jy dit met n dremmel gedoen?
Het jy dit met n dremmel gedoen?
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie julle
ZKK ja met die dremmel en n klein skuur drimmetjie. Eerste keer wat ek dit probeer
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
ZKK ja met die dremmel en n klein skuur drimmetjie. Eerste keer wat ek dit probeer
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Askari
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Maak jou eie mes
Ek het die Bowie gister klaargemaak. 5160, mild steel guard en kameelperd been hef. Totale lengte is ongeveer 33cm.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Netjiese werk!!
Ekt n paar kameelperd bene wat ek nog moet probeer.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ekt n paar kameelperd bene wat ek nog moet probeer.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Maak jou eie mes
Blacksam daai is mooi! Sal 'n vark steek laat hy luister!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2473
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Deel graag 'n paar van myne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Nog so paar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Laaste paar foto's
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Amper knipmes, walk en talk nie 100%, druk iewers bietjie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
