6.5x55Ackley dies

Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

6.5x55Ackley dies

Post by Armand Steenkamp »

Dagse manne! Ek laat weet nou sommer op n nuwe topic. Kontak vir Accuguns (Andre Mojet) as julle n body die sok om jou skouers terug te druk. Hulle kan vir jou een maak. R1000 Is die skade. Heelwat beter as R5900
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6.5x55Ackley dies

Post by Arnold »

Gaan jy hom toets en laat weet of hy werk ;)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 6.5x55Ackley dies

Post by Armand Steenkamp »

Ek gaan hom toets. My betalimg is gemaak. Ekbstuur volgebde week my gevuurde doppe
Post Reply