Howa 30-06??
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Re: Howa 30-06??
Goeie more
Ek het op Howa se web die volgende oor die sintetiese kolwe gekry:
A non-slip, Cobblestone grip ideal for any weather condition.
The comfortable soft grip helps absorb recoil, this reduces the shooter's fatigue during long shooting sessions.
The Fiberglass reinforced skeleton helps for strength and perfect fit-to-action.
The OverMolded Stock won?t harden with age no matter what gun cleaning solvents or gun oils you use.
The Pillar bedding uses aluminum bosses for rock-solid accuracy.
The Barrel free-floats for maximum accuracy.
And the stock is available in Black or OD Green.
Met my beperkte kennis van sintetiese kolwe, lyk bogenoemde nie sleg nie.
Paul

GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Howa 30-06??
Koop hom mater het self een
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Howa 30-06??
More manne
Ek wil nou nie die hele topic opneuk nie, maar wil net vinnig hoor wat dink jul van die howa in .300wm? Wat ek eintlik wil weet is, is die geweer swaar genoeg vir die .300wm of 300wsm?
Ek soek nou een van daai twee kalibers en is bly hierdie topic is begin, nou kan ek ook meer uitvind van die Howa.
Groete
Danie

Dankie Paul
Ek wil eintlik weet of julle dink die gewig van die howa gewere, sal swaar genoeg wees vir die .300wm? Mens wil mos so bietjie gewig he vir minder recoil en ook om akkurater te skiet, ens

- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Howa 30-06??
Sit 'n Silencer op... sal wondere verrig vir jou selfvertoue en akkuraatheid..Danie01 wrote: Dankie Paul
Ek wil eintlik weet of julle dink die gewig van die howa gewere, sal swaar genoeg wees vir die .300wm? Mens wil mos so bietjie gewig he vir minder recoil en ook om akkurater te skiet, ens
Groete
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Howa 30-06??
More manne,
Ek kan met 'n geruste hart die Howa aanbeveel. Ek het 2 weke gelede vir my 'n 375 Ruger in die Howa met Hogue kolf gekoop. Ek het hom laasweek geskiet en ek moet se die 3 skote wat ek gou geskiet het was absoluut fantasties gewees. Ek was uiters be-indruk. Ek het sommer 'n medium lading geneem en 'n klompie rondtes gelaai met 300gr Hornady Roud nose punte. Die skote was op 25m geskiet en alhoewel dit nou nie 'n moerse prestasie is op daai afstand nie, het al 3 skote bo op mekaar gesit. Die Howas is beslis akkuraat en goeie waarde vir geld. Ek moet se ek het nogal gewonder oor die recoil omrede party manne al gese het die 375 Ruger kan woelag raak na so paar skote, maar my ervaring was dat dit glad nie 'n probleem is met die Howa nie, inteendeel ek dink my .338 Win se recoil is heelwat meer legendaries! ;D
Julle kan maar met geruste harte Howa's aanskaf, ek gaan beslis nog 'n paar kalibers in die Howa koop!
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Howa 30-06??
Eish, ek was ook al lus om een van daai 375 te kry, maar ek jag nog te kort 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Howa 30-06??
Lourens
Die Hogue kolf kan al die krediet vat vir die min recoil. Die kolf self absorbeer bitter baie van die recoil en hy het n goeie recoilpad ook op. Dink nog net steeds dit is n skreiende skande dat jy die 375 Ruger nie in die Ruger geweer gevat het nie!
DWB
Daar is geen, maar geen rede hoekom jy nie nog n roer kan aanskaf nie!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Howa 30-06??
@ DWB ek stem heeltemal saam met Wouter, daar is geen rede hoekom jy nie nog 'n geweer of selfs nog 10 gewere mag koop nie. 'n Man kan nooit ooit genoeg gewere he nie!! 
@ Wouter soms druk die finansies maar bietjie en alles in ag geneem was die Howa darrem 'n billike compromise gewees en sommer downright 'n moerse bargain!
Maar ek stem saam met jou, ek sou BITTER graag 'n Ruger wou gehad het, ek en jy voel mos dieselfde oor die Rugers!
Maar ek sal defnitief as ek vir my 'n 416 Ruger koop 'n regte Ruger koop! Weet net nie hoekom hulle hom nognie in die hawkeye maak nie maar net in die Alaskan?
Ek wil ook vir my 'n 9.3x62 in die Ruger Hawkeye kry! En dan ook 'n 17 HMR in 'n Ruger Varminter! Ek weet min ouens sal daai snaakse kaliberkeuse verstaan, maar as 'n man 'n ding wil he wil jy hom he!!! 
Groete,
Lourens
@ Wouter soms druk die finansies maar bietjie en alles in ag geneem was die Howa darrem 'n billike compromise gewees en sommer downright 'n moerse bargain!
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Howa 30-06??
Los liewers daai 17 en vat n 204, of krap ek nou 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Howa 30-06??
Nee jy krap glad nie my maat, die 204 is verseker hoog op my lysie van gewere wat ek binnekort gaan aanskaf, maar as ek almal moet noem gaan ek nooit klaar getik kry nie! 
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Howa 30-06??
Ek het 11 jaar gelede 'n Howa 1500 in .300 win mag aangeskaf, gedurende die 11 jaar het die geweer hard gewerk. Ek het hom gebruik om my eie wild te jag, kli?nte se gekweste bokke te skiet en dit was ook die geweer wat ek uitgeleen het wanneer 'n kli?nt nie sy eie roer gehad het nie. Die geweer het tussen 2000 en 2500 skote deur hom en het tot dusv?r geen probleme gegee nie.
Groete
Thinus
Groete
Thinus