Seker meer belangrik, wat is beskikbaar?
Ek soek spesifiek 'n Full Length Bushing Die en seater met micrometer.
Ek kry nêrens my voorkeur Redding Type-S Match 36443 stel in die hande nie.
https://247hunter.co.za/dies/1913-reddi ... dmoor.html
Ek sien 'n Hornady stel
https://247hunter.co.za/dies/1895-horna ... e-set.html
Sal hy intussen werk, of wat moet ek anders oorweeg? Wilson? Forster?
Ek hoor graag wat gebruik julle op die oomblik en wat julle onlangs op die winkelrakke gesien het?
Baie dankie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Watter 6mm Creedmoor Dies gebruik jy?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Watter 6mm Creedmoor Dies gebruik jy?
Redding de Lux stel. Ek het 'n los 6mm VLD mikrometer gekoop en 'n stel APW ruimers.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Watter 6mm Creedmoor Dies gebruik jy?
Dankie Gawie, ek wou noem daai is ook 'n opsie.Gawie(13mm) wrote: Sat Apr 24, 2021 10:14 pm Redding de Lux stel. Ek het 'n los 6mm VLD mikrometer gekoop en 'n stel APW ruimers.
Ek kan nie rondbel op die oomblik nie so het vir google gevra watter dies beskikbaar is by die verskeie winkels.
Het pryse vergelyk en vir R1750 gaan ek daai Hornady Match Grade stel toets tot ek die Redding stel in die hande kry wat ek soek.
Hy het klaar 'n micrometer op die seater en ek kan Redding Bushings ook gebruik as Guns n Bows nie het wat ek soek nie.
Weet net nie so mooi van die "built-in crimper" nie? Sal ma loer as ek begin speel.
Ek gebruik ook APW expanders.
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: Watter 6mm Creedmoor Dies gebruik jy?
Middag Dumbluck, ek het by CMH Precision 'n 6mm Creed Wilson FL bushing die en 'n Wilson inline seater met micrometer gekry. CMH se diens is puik en soos altyd is LE Wilson produkte topklas en presies.
Hoop jy kom reg.
Gideon
Hoop jy kom reg.
Gideon
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Watter 6mm Creedmoor Dies gebruik jy?
Whidden bushing dies werk goed.
Ek het ook 'n Forster no-bump bushing die - uitstekende een hierdie, kan stel of jy die doppe wil bump of nie.
En die Wilson bushing die. Hierdie het die kleinste toleransie van die drie wat ek gebruik.
Gooi muntsuk op, jy sal nie fout maak nie.

I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Watter 6mm Creedmoor Dies gebruik jy?
https://247hunter.co.za/dies/1913-reddi ... dmoor.html
Hierdie is nou beskikbaar as iemand nog soek
Full length bushing die en competition seating die
Hierdie is nou beskikbaar as iemand nog soek
Full length bushing die en competition seating die
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Watter 6mm Creedmoor Dies gebruik jy?
Ek het so tydjie trug self n stel Hornady Match (Full length bushing en seater dies) gekoop. Nou nie vir n creedmoor nie, maar n ander kaliber.
Ek is baie aangenaam verras gewees met die die stel. Mens kan Redding se bushings in die Hornady dies gebruik en die seater die kom met sy micrometer op. Dit maar vir n R2400 teenoor Redding se type S dies pryse.
Ek sal maklik weer daai Hornady dies koop.
Groete
Andre
Ek is baie aangenaam verras gewees met die die stel. Mens kan Redding se bushings in die Hornady dies gebruik en die seater die kom met sy micrometer op. Dit maar vir n R2400 teenoor Redding se type S dies pryse.
Ek sal maklik weer daai Hornady dies koop.
Groete
Andre
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Watter 6mm Creedmoor Dies gebruik jy?
Ek wou graag die Redding FL Bushing en Comp seating die kombinasie gehad het oor ek hulle gebruik in 3 ander kalibers.Andre308 wrote:Ek het so tydjie trug self n stel Hornady Match (Full length bushing en seater dies) gekoop. Nou nie vir n creedmoor nie, maar n ander kaliber.
Ek is baie aangenaam verras gewees met die die stel. Mens kan Redding se bushings in die Hornady dies gebruik en die seater die kom met sy micrometer op. Dit maar vir n R2400 teenoor Redding se type S dies pryse.
Ek sal maklik weer daai Hornady dies koop.
Groete
Andre
Ek het toe self 'n Hornady Match stel in die hande gekry teen net R1750 en is ook aangenaam verbaas, ek kan nie dink ek gaan vinnig verander na die redding teen R2050 meer nie
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Watter 6mm Creedmoor Dies gebruik jy?
Sekondeer, ek het ook die Wilson die. Puik!Gideon S wrote: Sun Apr 25, 2021 4:07 pm Middag Dumbluck, ek het by CMH Precision 'n 6mm Creed Wilson FL bushing die en 'n Wilson inline seater met micrometer gekry. CMH se diens is puik en soos altyd is LE Wilson produkte topklas en presies.
Hoop jy kom reg.
Gideon
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor