Opsoek na verstelbare wangstuk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Opsoek na verstelbare wangstuk
Hi Manne ek hoop dit gaan goed? Eks opsoek na n verstalbare wangstuk soos in die foto hieronder as iemand moontlik weet waar ek kan kry.
Groetnis Sent from my SM-N770F using Tapatalk
Groetnis Sent from my SM-N770F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
JungleJulian hier op die forum het hulle gemaak.
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Dankie ek kry nie so 'n naam op die forum nie. Hoe kan ek hom in die hande kryArnold wrote:JungleJulian hier op die forum het hulle gemaak.
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Ek het 'n PM vir hom gestuur. Hy sal jou dan seker direk nader wanneer hy dit kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Baie dankie Oomtripodmvr wrote:Ek het 'n PM vir hom gestuur. Hy sal jou dan seker direk nader wanneer hy dit kry.
Sent from my SM-N770F using Tapatalk
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1229
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Hi jacques,
Ek maak nog die wangstukke.koste beloop R300 elk courierkoste ingesluit.ek werk vanaf Bloemfontein.
Groete
Julian Engelbrecht
084 592 6299
Ek maak nog die wangstukke.koste beloop R300 elk courierkoste ingesluit.ek werk vanaf Bloemfontein.
Groete
Julian Engelbrecht
084 592 6299
- hotklou
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Mon Oct 14, 2019 12:30 pm
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
@junglejulian
Wat kom in die "box" as jy so ene bestel?
Wat kom in die "box" as jy so ene bestel?
"Come to the edge," he said.
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1229
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
- hotklou
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Mon Oct 14, 2019 12:30 pm
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Great, Dankiejunglejulian wrote: Thu Apr 22, 2021 9:58 am Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
"Come to the edge," he said.
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
And so they came.
And he pushed them.
And they flew.”
-Apollinaire
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
.....en 'n rol maskeer band om die gate te merk. Miskien ook 'n skoon onderbroek vir as jy skeef boor.junglejulian wrote: Thu Apr 22, 2021 9:58 am Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
Dit sal die beste R300 wees wat jy ooit spandeer!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
In watter kleur is dit beskikbaar, die wangstuk nou?junglejulian wrote: Thu Apr 22, 2021 9:58 am Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Opsoek na verstelbare wangstuk
Net swart, soos op die foto, maar Rustoleum maak hom al die kleure van die jagveld: Bosveld tot kalahari sand.Pierre1 wrote: Fri Apr 23, 2021 4:42 pmIn watter kleur is dit beskikbaar, die wangstuk nou?junglejulian wrote: Thu Apr 22, 2021 9:58 am Die wangstuk met 2x(6×50mm) cup square boutjies met die stelknoppe.
Al wat jy nodig het is n 6mm hout boorpunt vir die 2 gaatjies in die kolf
Dont make expensive noise! Make the first shot count!