n Week terug haal ek my Kestrel uit om n slag n paar skote te gooi op n verder gong of twee. Ek sien toe dat hy vir my sê ek moet die humiditiet kalibreer. Natuurlik gebruik die kestrel humiditeit as een van sy parameters om Density Altitude te bereken. Nou my vraag, wie van julle moes dit ook al voorheen doen en soos ek verstaan moet dit tweejaarliks gedoen word.
Hier is n link wat ek kon opsoor wat mooi verduidelik hoe om dit te doen
https://www.youtube.com/watch?v=qlPc0xtWBG0&t=720s
Kalibrasie van Humiditeit op Kestrel 4000 Reeks.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 995
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 564
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Kalibrasie van Humiditeit op Kestrel 4000 Reeks.
Ek het nog nooit 'n kestrel kalibreer nie maar doen gereëld ander analysers hier by die werk met hierdie 0% en 75% sout potjies. Hierdie sensors is klein en word binne die potjie verseel deur die potjie bo-oor vas te skroef. Dit is soortgelyk aan die video maar ek hoef nie self die chemikalieë/soute te meng nie.
Probleem met die kestrel gaan wees om toegang tot 'n humidity chamber te kry waarin die hele kestrel pas. Die video wys hoe.
As ons nou net iemand geken het wat by 'n universiteit se lab werk/studeer. Seker jy sal daar so iets kry.
Ek gaan by my sussie hoor hoe hulle humiditeit kalibreer, sy is elke dag in 'n lab.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Last edited by Dumbluck on Mon Apr 19, 2021 2:58 pm, edited 1 time in total.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 995
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Kalibrasie van Humiditeit op Kestrel 4000 Reeks.
Interessant. Op die video sit hulle die (Mgcl) en die (Nacl) in geseelde houers en laat dit eers n paar uur staan tot die humiditeit stabaliseer.
Na dit plaas hul dan die kestrel in die houer vir kalibrasie.
Weet jy dalk waar ek Mgcl en Nacl kan opsoor wat se humiditeit ref reeds bekend is?

-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 564
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Kalibrasie van Humiditeit op Kestrel 4000 Reeks.
Ek sit al amper 3 maande op see so die is natuurlik baie meer interessant as werk.
Het so bietjie op die intenet rondgekrap en 'n paar plekke gesien wat die slurry metode gebruik vir RH kalibrasie.
Die soute het 'n vasgestelde humiditeit waarde. Hieronder is 'n paar links.
'n Goeie experiment sal wees om 2 potjies te kry en klein cooler sakkie soos in die video.
Maak 'n slurry met tafelsout en gedistileerde water, los dit saam met 'n ander potjie met water soos in die video in die cooler sakkie in 'n area in jou huis wat relatief temp stabiel is vir 12ure.
Plaas jou kestrel in die potjie net om die humiditeit te meet (sonder om te kalibreer) en vergelyk dit met die tabel onder.
Dit behoort +- 75% te wees afhangende van die temp.
As jy dan gemaklik is met die proses, spoor die regte laboritorium soute op en gaan voort met die kalibrasie proses.
Wat ek kan bylas van my ondervinding met analysers is jy wil 2 kalibrasie punte hê wat so vêr uitmekaar is as moonlik. bv 2 soute van 30% en 75% gaan 'n beter kalibrasie wees as 50% en 75%.
e2bcal.com
engineering toolbox
vernier.com

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 995
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Kalibrasie van Humiditeit op Kestrel 4000 Reeks.
Dankie Dumbluck
Jou twee tabelle is al n baie goeie begin. Waardeer jou moeite.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kalibrasie van Humiditeit op Kestrel 4000 Reeks.
Kallie, delete die draat en verkoop hom as lightly used man
Kan jy nie Mamba se wit omo poeier goed gebruik wat ons gebruik om die Humiditeit van kruit konstant te hou nie?

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 995
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Kalibrasie van Humiditeit op Kestrel 4000 Reeks.
Hahaha lightly used kan werk.Capt. Oblivious wrote: Mon Apr 19, 2021 4:32 pm Kallie, delete die draat en verkoop hom as lightly used man
Kan jy nie Mamba se wit omo poeier goed gebruik wat ons gebruik om die Humiditeit van kruit konstant te hou nie?
Ja daai Mamba omo kan werk myne hou humiditeit op 44%