Dolf ek wens ek het vir jou n oplossing gehad.Dolf014 wrote: Fri Apr 16, 2021 10:28 amSako as daar net n manier was om transport na Kathu te reel sou ek baie van daai vet koop.
Brisket en beesstert vet
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Eerste 40kg is verkoop, behoort weer volgende week te kry.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Ek gaan dalkies daar naby jag wintertyd dan kan ek n vrag laai by Sako en dit saam ry, sal laat weet as die planne realieseerDolf014 wrote: Fri Apr 16, 2021 10:28 amSako as daar net n manier was om transport na Kathu te reel sou ek baie van daai vet koop.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Siebert... Jy kom nie op 'n stadium weer hier by die familie kuier nie?Capt. Oblivious wrote: Fri Apr 16, 2021 2:02 pmEk gaan dalkies daar naby jag wintertyd dan kan ek n vrag laai by Sako en dit saam ry, sal laat weet as die planne realieseerDolf014 wrote: Fri Apr 16, 2021 10:28 amSako as daar net n manier was om transport na Kathu te reel sou ek baie van daai vet koop.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Ek het gister 5kg van die vet gaan koop om te toets.
As jy minder as 200kg vat, kos dit R45/kg.
Ek hoop dit werk want ek het vroeer die maand 20kg bees brisketvet van Kimberley af ingekoop en dit het my R72/kg gekos !
Ek verstaan die Wagyu vet het 'n lae smeltpunt, blykbaar hier by 39°C rond.
Dis dalk te laag vir droeewors maar hoop dit gaan heerlike braaiwors maak.
Die ouens het ook Wagyu skenkelvleis wat redelik geprys is, teen R40/kg.
Dit vergelyk goed met die slaghuis se R65/kg.
Ek het ook daarvan gevat om te toets, maar verwag nie groot verassing in smaak nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Brisket en beesstert vet
Jy spot dalk, maar ek sal BITTER graag 'n bees wil jag eendag. Die vleis is lekker en dit sal seker goedkoper uitwerk as Checkers se pryse.
Sal bitter lekker werk in wors, ja. Wagyu vet smelt al as jy daaraan vat, so ek sal dit in wors gebruik en die wors stadig ook lae hitte gaar "bak" voor hy vinnige hitte kry vir skroei. Dit behoort die binnekant besonder sappig te hou. Ek het al gesien mense gebruik die vet om die rooster te smeer voor hulle braai ook, omdat dit hom dadelik non-stick maak.Spanner wrote: Fri Apr 16, 2021 2:46 pmEk het gister 5kg van die vet gaan koop om te toets.
As jy minder as 200kg vat, kos dit R45/kg.
Ek hoop dit werk want ek het vroeer die maand 20kg bees brisketvet van Kimberley af ingekoop en dit het my R72/kg gekos !
Ek verstaan die Wagyu vet het 'n lae smeltpunt, blykbaar hier by 39°C rond.
Dis dalk te laag vir droeewors maar hoop dit gaan heerlike braaiwors maak.
Die ouens het ook Wagyu skenkelvleis wat redelik geprys is, teen R40/kg.
Dit vergelyk goed met die slaghuis se R65/kg.![]()
Ek het ook daarvan gevat om te toets, maar verwag nie groot verassing in smaak nie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Kon vandag ongelukkig net 10kg kry.
Maar dis darem mooi vet.
Maar dis darem mooi vet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Sal jou laat weet as ek komRiaan Kriel wrote: Fri Apr 16, 2021 2:29 pmSiebert... Jy kom nie op 'n stadium weer hier by die familie kuier nie?Capt. Oblivious wrote: Fri Apr 16, 2021 2:02 pmEk gaan dalkies daar naby jag wintertyd dan kan ek n vrag laai by Sako en dit saam ry, sal laat weet as die planne realieseerDolf014 wrote: Fri Apr 16, 2021 10:28 am
Sako as daar net n manier was om transport na Kathu te reel sou ek baie van daai vet koop.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Brisket en beesstert vet
Middag Sako
Is die brisket en ander vet gemêng in een pak of word dit apart verpak?
Ek stel defnetief belang in so 20 tot 30kg se vet.
Ek kom die naweek van die 8 mei af na jou wereld toe dan kan ek kom haal indien moontlik.
Anders kan ek met n vriend probeer reël om dit vroeër op te tel.

Just smile and wave boys 
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Hier is nie van die Wes Kaap manne wat ook n contact het vir vet nie? Ek het laas jaar ten duurste skaap stert vet gekoop, maar dit was baie lekker.
Wat vir my amper nog die beste gewerk het is om n lekker vet heel C klas skaap te koop en heel te ontbeen.
Wat vir my amper nog die beste gewerk het is om n lekker vet heel C klas skaap te koop en heel te ontbeen.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Brisket en beesstert vet
Ek Koop elke jaar n persie en werk hom vleis en al in.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Baie dankie, sal baie waardeer as jy gaan plek hê om 'n redelike groot pak vet saam te bring.Capt. Oblivious wrote: Sat Apr 17, 2021 9:38 amSal jou laat weet as ek komRiaan Kriel wrote: Fri Apr 16, 2021 2:29 pmSiebert... Jy kom nie op 'n stadium weer hier by die familie kuier nie?Capt. Oblivious wrote: Fri Apr 16, 2021 2:02 pm
Ek gaan dalkies daar naby jag wintertyd dan kan ek n vrag laai by Sako en dit saam ry, sal laat weet as die planne realieseer
Sako as dit moontlik is sal ek ook so 40kg vasmaak asb. as Capt. O dit sal kan saam taxi
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Deli Co verkoop vet vir goedkoopOckert1992 wrote: Sat Apr 17, 2021 1:05 pm Hier is nie van die Wes Kaap manne wat ook n contact het vir vet nie? Ek het laas jaar ten duurste skaap stert vet gekoop, maar dit was baie lekker.
Wat vir my amper nog die beste gewerk het is om n lekker vet heel C klas skaap te koop en heel te ontbeen.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Brisket en beesstert vet
die probleem met sagte vat, is dit braai maklik uit. en kan jou wildwors droog laat.Toxxyc wrote: Fri Apr 16, 2021 4:04 pmJy spot dalk, maar ek sal BITTER graag 'n bees wil jag eendag. Die vleis is lekker en dit sal seker goedkoper uitwerk as Checkers se pryse.
Sal bitter lekker werk in wors, ja. Wagyu vet smelt al as jy daaraan vat, so ek sal dit in wors gebruik en die wors stadig ook lae hitte gaar "bak" voor hy vinnige hitte kry vir skroei. Dit behoort die binnekant besonder sappig te hou. Ek het al gesien mense gebruik die vet om die rooster te smeer voor hulle braai ook, omdat dit hom dadelik non-stick maak.Spanner wrote: Fri Apr 16, 2021 2:46 pmEk het gister 5kg van die vet gaan koop om te toets.
As jy minder as 200kg vat, kos dit R45/kg.
Ek hoop dit werk want ek het vroeer die maand 20kg bees brisketvet van Kimberley af ingekoop en dit het my R72/kg gekos !
Ek verstaan die Wagyu vet het 'n lae smeltpunt, blykbaar hier by 39°C rond.
Dis dalk te laag vir droeewors maar hoop dit gaan heerlike braaiwors maak.
Die ouens het ook Wagyu skenkelvleis wat redelik geprys is, teen R40/kg.
Dit vergelyk goed met die slaghuis se R65/kg.![]()
Ek het ook daarvan gevat om te toets, maar verwag nie groot verassing in smaak nie.
selfde as stertvet.
maar dit gee 'n smaak wat ander vet nie kan gee.
op bv 'n 30kg batch, 30%vet, is so 8kg, gooi ek 2kg sagte vet, en res gewone lyf vet by.
'n maklike toets is as wors in die pan gaar gemaak word. dan kan jy sien hoefeel vet uitbraai, en wat agter bly
HOU HOM DAAI DIKTE
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Riaan, 40kg behoort nie n probleem te wees nie.
Ek moet net weet om dit vir jou te hou.
Ek moet net weet om dit vir jou te hou.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Ek sal julle laat weet as ek planne het, hoe lank het jy nodig om dit te kry?sako 30-06 wrote: Mon Apr 19, 2021 3:32 pm Riaan, 40kg behoort nie n probleem te wees nie.
Ek moet net weet om dit vir jou te hou.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Kaptein so 2-3 weke behoort reg te wees.Capt. Oblivious wrote: Mon Apr 19, 2021 4:31 pmEk sal julle laat weet as ek planne het, hoe lank het jy nodig om dit te kry?sako 30-06 wrote: Mon Apr 19, 2021 3:32 pm Riaan, 40kg behoort nie n probleem te wees nie.
Ek moet net weet om dit vir jou te hou.
Dis nou as ek nog kan kry daai tyd, julle weet mos hoe skaars raak vet kamstig gedurende die jagseisoen.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Dankie manne... Ek sal dit baie waardeer... Laat weet maar net hoe die dinge verloop aan julle kantsako 30-06 wrote: Tue Apr 20, 2021 9:39 amKaptein so 2-3 weke behoort reg te wees.Capt. Oblivious wrote: Mon Apr 19, 2021 4:31 pmEk sal julle laat weet as ek planne het, hoe lank het jy nodig om dit te kry?sako 30-06 wrote: Mon Apr 19, 2021 3:32 pm Riaan, 40kg behoort nie n probleem te wees nie.
Ek moet net weet om dit vir jou te hou.
Dis nou as ek nog kan kry daai tyd, julle weet mos hoe skaars raak vet kamstig gedurende die jagseisoen.
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Brisket en beesstert vet
Goeienaand Sako 30-06
Het jy dalk vet beskikbaar? Karan Beef het my die jaar bietjie gebyt, niks beskikbaar nie.
Groetnis
Etienne
082 559 3690
Het jy dalk vet beskikbaar? Karan Beef het my die jaar bietjie gebyt, niks beskikbaar nie.
Groetnis
Etienne
082 559 3690
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Oom Dolf. Angus in kuruman vra R55kg vir beesstert. laas week gekoop by hulleDolf014 wrote: Fri Apr 16, 2021 10:28 amSako as daar net n manier was om transport na Kathu te reel sou ek baie van daai vet koop.
Kan ook heel persie lammers kry vir R88 n kilo
-
jooste
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Goeie dag
Hoe kry ek daai persie lammers in Centurion?
groete
Hoe kry ek daai persie lammers in Centurion?
groete
Nico Jooste
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Geen idee.jooste wrote: Wed May 12, 2021 1:32 pm Goeie dag
Hoe kry ek daai persie lammers in Centurion?
groete
ons is so 6 tot 7 ure van julle af
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Nella, ek vra onverskoning.Nella wrote: Sat Apr 17, 2021 1:01 pm Middag Sako
Is die brisket en ander vet gemêng in een pak of word dit apart verpak?
Ek stel defnetief belang in so 20 tot 30kg se vet.
Ek kom die naweek van die 8 mei af na jou wereld toe dan kan ek kom haal indien moontlik.
Anders kan ek met n vriend probeer reël om dit vroeër op te tel.
Ek het op een of ander manier jou boodskap gemis.
Jammer daaroor.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
Hallo EttienneEtienneA wrote: Tue May 11, 2021 6:07 pm Goeienaand Sako 30-06
Het jy dalk vet beskikbaar? Karan Beef het my die jaar bietjie gebyt, niks beskikbaar nie.
Groetnis
Etienne
082 559 3690
Hoeveel vet soek jy? Ek sukkel n bietjie meer om te kry, maar kry darem elke week n paar kg. Het 150kg verkoop die laaste maand maar het vandag weer 16kg gekry.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Brisket en beesstert vet
30kg Beskikbaar.