Toegewyde Rimfire Seksie
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Toegewyde Rimfire Seksie
Wil graag weet of daar nog manne is wat die nodigheid sien vir 'n toegewyde Rimfire seksie hier op Jaracal? Soos daar is vir Windbukse, Swartkruit, Haelgewere ens. Seksie waar Rimfire spesifieke aangeleenthede bespreek kan word. Ek sien die populariteit van die .22 het redelik toe geneem ookant die water en dit gaan nie lank wees voor .22 PRS en .22 F-Klas hier ook sy verskyning maak.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Dalk is daar reeds so seksie en ek mis dit dalk net.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
I'm keen.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Ek stem ook die .22 verdien sy eie afdeling.
NRL22 het al in 2019 begin en PRS22 ook al 'n tydjie aan die gang
https://www.instagram.com/p/B1FJ004AI-I ... qv34eabqg5
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
NRL22 het al in 2019 begin en PRS22 ook al 'n tydjie aan die gang

https://www.instagram.com/p/B1FJ004AI-I ... qv34eabqg5
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Elke keer as ek seksie lees dink ek aan ander goed
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Dalk is afdeling 'n beter woord ...... vir die manne wat anders dink ......Dumbluck wrote: Sat Apr 10, 2021 3:16 pm Ek stem ook die .22 verdien sy eie afdeling.
NRL22 het al in 2019 begin en PRS22 ook al 'n tydjie aan die gang
https://www.instagram.com/p/B1FJ004AI-I ... qv34eabqg5
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Mmm... 'n Randslag-bende 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
soos?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Ek is in soos gin!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
DittoGawie(13mm) wrote:Ek is in soos gin!!!
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Wie gaan dapper wees en vir Jaracal PM en vra vir 'n "Slegs 22 randslag" afdeling onder "Firearms/Vuurwapens"
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Dankie vir jou bereidheid om ons saak aan te voer Marius. Ons waardeer jou toewyding tot ons saak en ondersteun jou een honderd persent.tripodmvr wrote: Sun Apr 11, 2021 8:00 am Wie gaan dapper wees en vir Jaracal PM en vra vir 'n "Slegs 22 randslag" afdeling onder "Firearms/Vuurwapens"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Is hier manne wat wil afstig!
DD
DD
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
It’s a go
Asseblief. Dit sal n lekker bederf wees om n toegewyde seksie afdeling daarvoor te hê
Asseblief. Dit sal n lekker bederf wees om n toegewyde seksie afdeling daarvoor te hê
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Gawie, ek is maar 'n bang man en baie teruggetrokke.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Ek sal graag wil sien wat julle manne met n 22 maak, ek dink Paul gaan julle teleurstel. Yeti dryf ook n .22 al te mooi
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Hou vas my CBC!Capt. Oblivious wrote: Sun Apr 11, 2021 11:49 am Ek sal graag wil sien wat julle manne met n 22 maak, ek dink Paul gaan julle teleurstel. Yeti dryf ook n .22 al te mooi
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Het 'n versoek aan Hein gestuur. Julle vra so mooi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Baie dankie, Marius!
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Dagse . Het ons nou al n Toegewyde Rimfire Seksie ?
Moet se ek geniet my Bruno mod 2 baie, kan mooi uit dail tot 400m
Groete Muishond
Moet se ek geniet my Bruno mod 2 baie, kan mooi uit dail tot 400m
Groete Muishond
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Sal ook graag meer wil leer oor die randslag gewere en maniere om akkuraatheid te verbeter op my 2 .22 geweertjies.
Ek het 'n ou Krico geweertjie. Na baie frustrasie agtergekom hy doen beter met standaardsnelheid ammunisie en dan ook 'n CZ een, ook 'n gewone dunloop een. Dieselfde frustrasie tot ek agterkom dat hy doen weer beter met hoë snelheid ammunisie. Die probleem bly maar om 'n konstante beskikbaarheid van ammunisie te kry. Die rondspringery tussen soorte en gewigte help nie juis konstante akkuraatheid aan nie
Dus sal ek graag meer wil leer oor geweer/ammunisie kombinasies wat die beste akkuraatheid kan gee, of wat gedoen kan word om .22's meer akkuraat te kry. Slegs akkurate gewere is mos interessant

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Ek sal dit ook geniet. Ek oefen deesdae baie meer met die .22 en mens kan lekker jou windlees oefen op ‘n korter baan met ‘n .22.
Aim small, miss small
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Send IT sal weer op 4 September 'n .22LR ELR kompetisie in die Kaap aanbied.
Die baan is net buite Wellington oppad Durbanville toe en teikens staan tussen 75m en 430m.
Dalk reel ons sommer 'n oefen dag ook voor die skiet!!!
Ek sal die detail van die kompetisie hier plaas wanneer die inskrywings oopmaak - hoop net ek onthou.
Anders moet julle manne maar by ons Telegram groep aansluit waar al die inligting bekend gemaak word.
Groete
C
Die baan is net buite Wellington oppad Durbanville toe en teikens staan tussen 75m en 430m.
Dalk reel ons sommer 'n oefen dag ook voor die skiet!!!
Ek sal die detail van die kompetisie hier plaas wanneer die inskrywings oopmaak - hoop net ek onthou.
Anders moet julle manne maar by ons Telegram groep aansluit waar al die inligting bekend gemaak word.
Groete
C
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Toegewyde Rimfire Seksie
Ons het vandag die Send-it 22 ELR geskiet. FDV skiet die laaste gonge raak op 431m met 26moa wind. Crazy.
My geweer werk baie goed tot op 350m maar dan val die wiele af wat elevasie betref. Ek het die 40gr Lapua Centre -X voorheen uitgeweeg maar dit het geen noembare verskil gemaak. ES is 9fps oor 20 skote. MV 1035.