Jy meen te sê my approval is om die draaiTheunodb wrote: Fri Mar 26, 2021 3:47 pm Myne ook gister in consideration ingegaan! En sopas die APPROVED sms gekry
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lisensie aansoeke wagtydperk
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My twee aansoeke trek nou op 151 werksdae. Die 15de Maart het status verander na “under consideration”. Hopelik nie meer te lank nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
More Almal,
Wat beteken "in preparation for consideration"? My aansoek vir 2 gewere is ingehandig in Oktober 2020. Dit het die eerste keer op die stelsel gewys as "received at CFR" op 11/1/2021. Daarna het dit geskuif na bogenoemde op 30/3/2021.
Die intressante is dat net een aansoek op die stelsel wys. Word die 2 gesamentlik gedoen? By n vorige geleentheid het ek ook vir 2 gewere aansoek gedoen en kon ek ook net die een op die stelsel vind en die ander een glad nie. Tog is albei goedgekeur sonder dat die een ooit op die stelsel gewys het.
Groetnis

9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- finch
- Sr. Member

- Posts: 461
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Bevoegtheid hernuwing ingedien 20/08/2021. Nou net sms ontvang dat hernuwing goedgekeur is (167 werksdae later).
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jy bedoel seker 20/8/20
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My ondervinding met die hernuwing van my artikel 13 pistool.
SAPD stuur vir my 'n sms op 7 Augustus 2020 om my te herinner dat die lisensie op 20 Januarie 2021 sou verval. (Dit is dus nie 'n mite dat dit soms gebeur nie). My dokumentasie was reeds reg.
Aansoek om hernuwing ingedien 20 Augustus 2020.
Sms op 21 Augustus 2020 dat die DFO aandag skenk aan my aansoek.
Na die vervaldatum bly huidige lisensie wettig solank as wat die hernuwingsaansoek betyds ingedien is.
Gister (8 April 2021) 'n sms gekry dat my lisensie gereed is om afgehaal te word.

Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
146 werksdae en ek trek nou eers by consideration...
- Bern
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Mar 19, 2019 9:05 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
159 werksdae,laasnag geskuif na in consideration.glo sal nog die week weer skuif,dan wag vir kaartjie(hopelik)
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Lyk my die kaartjie wagtyd is 5-6 weke
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
As jy gelukkig is ja. Klink my dit hang maar af van die energie vlakke van die betrokke DFO...
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
En daar is hy nou net approved!
- Hennie van der Merwe
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My lisensie vandag goedgekeur vir my Tikka T3X CTR 6.5Cr, na presies 8 maande.
Geen sms'e ooit gedurende proses ontvang nie - net vandag s'n wat sê hy's goedgekeur.
Nou die laang wag vir die kaartjie...
Geen sms'e ooit gedurende proses ontvang nie - net vandag s'n wat sê hy's goedgekeur.
Nou die laang wag vir die kaartjie...
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Gistermiddag toe ek op die SAPS webwerf gekyk het, was die status nog 'In preperation for consideration' vir my 6.5 Mauser.
Vanmiddag so skuins na twaalf kry ek die heuglike teksboodskap dat die lisensie goedgekeur is. Ek dog toe ek loer gou op die webwerf. Daar toon dit aan as 'For consideration' met gister se datum as status datum.
Sal more gaan loer of dit oornag verander na 'Approved' toe.
Nou nog net die liksens kry...

Last edited by Johan Nel on Tue Apr 13, 2021 4:36 pm, edited 1 time in total.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Vandag na 163 dae my sms ontvang. Nou net my S13 aansoek wat nog wag. 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Johan Nel wrote: Tue Apr 13, 2021 4:33 pm Gistermiddag toe ek op die SAPS webwerf gekyk het, was die status nog 'In preperation for consideration' vir my 6.5 Mauser.
Vanmiddag so skuins na twaalf kry ek die heuglike teksboodskap dat die lisensie goedgekeur is. Ek dog toe ek loer gou op die webwerf. Daar toon dit aan as 'For consideration' met gister se datum as status datum.![]()
Sal more gaan loer of dit oornag verander na 'Approved' toe.
Nou nog net die liksens kry...![]()
![]()
Baie geluk.
Ja dit sal vanaand na 2300 opdateer en Approved wys.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Die affere vat maar lank. Die Juffrou my verloofde se aansoek is laasweek in vir consideration. Sy het laasjaar Juliemaand aansoek gedoen
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Al twee is gister goedgekeur. Wys so op die app, nog net een sms gekry. Happy days3kus wrote: Tue Apr 13, 2021 4:35 pm Vandag na 163 dae my sms ontvang. Nou net my S13 aansoek wat nog wag.
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goedgekeur na 158 dae!!!!
Lyk my iemand het êrens 'n skop onder die jack gekry met die stortvloed van goedkeurings....
Lyk my iemand het êrens 'n skop onder die jack gekry met die stortvloed van goedkeurings....
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Moes vadag hernuwing gan ingee by Littleton stasie en was al 5:50 am daar, net om nr. 23 in die ry te wees ....is eers 11:09 daar uit.
Ns. kry toe ook alweer die knorpot wat lyk of die buurman se hond sy vrou diens......dink ek gan volgende keer maak of ek vir die verkeerde span "bat" en net dalk roer hy sy agterent
Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Glock 43 se aansoek na 139 werksdae goed gekeur.
Wag nog vir kaart vir 375 Ruger wat 15 Maart goedgekeur is.
Wag nog vir kaart vir 375 Ruger wat 15 Maart goedgekeur is.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Kallie, myne hardloop baie naby aan joune received CFR at Licensing 93 werksdae.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne is ook nou daar en staan op 94 daeFrederik wrote: Thu Apr 15, 2021 9:56 am Kallie, myne hardloop baie naby aan joune received CFR at Licensing 93 werksdae.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Lisensie aansoeke wagtydperk
Dis darm al amper halfpad!
As ons kyk na die gemiddelde is die prepare for consideration so 10 dae, en dan in consideration 1-5 dae, dan approved, dan kaartjie na nog n maand

Sent from my iPhone using Tapatalk
As ons kyk na die gemiddelde is die prepare for consideration so 10 dae, en dan in consideration 1-5 dae, dan approved, dan kaartjie na nog n maand

Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My S13 pistool en competency hernuwing middel Junie 2020 ingegee. Was vandag by DFO (Vrystaat), die competency is einde Okt goedgekeur (4 maande +) en pistool tans onder consideration - daar is 27 Nov 2020 laas aan die file gewerk. Vandag 15 April 2021.....
-
Jors16
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun May 10, 2020 11:03 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Môre Almal
Wil net met julle my nuwe aansoek prosedure deel van laas jaar. Die ou gesegde van "Goeie goed vat tyd" is seker gepas maar ek sukkel om te kou aan die een.
2020/05/19 nuwe aansoek ingedien vir 7x57 Cogswell & Harrison te same met 2 ander aansoeke op dieselde dag.
Ander twee aansoeke is toe goed gekeer in November en Desember 2020 onderskeidelik. Ek tel toe op dat my 7x57 sommer op die stelsel wonderbaarlik verander het na 'n 7mm REM MAG met geen verduideliking nie. Ek het maar vir myself gesê ek sal dit query sodra ek die liksens het, anders gaan ek die klomp daar bo deurmekaar maak.
Intussen het my 7x57 aansoek geensin beweeg op die stelsel nie. Na verskeie eposte met geen terugvoering het ek moed op gegee. Vandag het ek wel die goeie nuus gekry na 238 besigheids dae en 331 kalender dae my aansoek vir my 7x57 (of altans nou 7mm REM MAG) is goedgekeur.
Sukkel om te glo dat 'n aansoek so baie tyd vat en dan kry hulle dit nog boonop verkeerd, sekerlik moes hulle dit op die stelsel optel dat die serial nommer en kaliber nie saam loop nie? Nou is dit wag vir my kaartjie, of altans verkeerde kaartjie, dan sal ek dit moet query en so sal die wag proses weer begin.
Lekker dag
Sent from my SM-G780F using Tapatalk