Barrel tuner
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Barrel tuner
Yes Manne
Die wat belang stel kan my kontak vir verdere reelings.
0833775310
Groete
Die wat belang stel kan my kontak vir verdere reelings.
0833775310
Groete
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Barrel tuner
lekker wees om net patrone te laai en dan loop te tune
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Barrel tuner
My gunsteling Aussie praat oor barrel tuners. Baie goeie video op die onderwerp...in my https://youtu.be/Cy479p8H0AE
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Barrel tuner
Jy gaan daai roer nogsteeds op n node moet kry en hom dan tune.projagter wrote:lekker wees om net patrone te laai en dan loop te tune
Dit sal die beste resultate lewer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Barrel tuner
Vir die beste resultate vir spesifieke roer -- baie beslis. jankraay ek stem.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Barrel tuner
Louw v Deventer het my baie jare gelede vertel van knaldemper met tuner.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Barrel tuner
Wat ek probeer se is dat n tuner nie n geweer wat soos n haelgeweer op die blaai skiet ewe skielik na n 1” groep op 200m gaan vat nie.projagter wrote:Vir die beste resultate vir spesifieke roer -- baie beslis. jankraay ek stem.
Jy moet nogsteeds jou jump bepaal asook jou node/ half node spoed om so die beste resultaat uit jou loop uit te kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Barrel tuner
Soos ek verstaan is die tuner basies n gewig wat voor op diw loop draai. Jy draai hom dan verder uit of in om die gewig verder vorentoe op die loop te sit en hy lok dan met n skroef of ander manier.
Wat keer n mens om n muzzle brake of supressor met n lock nut agter hom te he sodat jy dieselfde kan doen en hom dan net met die nut agte hom kan lock? Dit is hoe David Tubb se brake werk en tune en hy bemark dit so. Deesdae is amper al die muzzle brakes self timing.

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Barrel tuner
Kyk bietjie Browning gewere het 'n ruk terug die sg BOSS stelsel op hulle geweerlope gehad (Ballistic Optimising Shooting System)
Dis dieselfde beginsel
https://www.browning.com/news/tech-terms/boss.html
Dis dieselfde beginsel
https://www.browning.com/news/tech-terms/boss.html
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Barrel tuner
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Barrel tuner
BOSS is in 1995 kommersieel bekendgestel. Om lope te verstel is egter baie lankal 'n gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Barrel tuner
Ek sien hulle het al baie lank 'n vrek oulike idee.tripodmvr wrote: Wed Oct 28, 2020 10:53 am BOSS is in 1995 kommersieel bekendgestel. Om lope te verstel is egter baie lankal 'n gebruik.
Ek het maar self my bedenkinge of dit regtig so effektief is soos almal beweer, en sien uit om vir myself te toets.
Ek vermoed dit het redelik traksie gekry die laaste tyd a.g.v meneer Cortina se youtube kanaal so groei.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Barrel tuner
Ek vermoed sterk dat daar 'n korrelasie is tussen die dikte (profiel) van die loop en die groote van die Tuner is. Hoe dikker die loop, hoe swaarder moet die Tuner wees.
Enige insette?
Enige insette?
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Barrel tuner
Die een het al self probeer. Dit kos amper niks, en werk uitstekend.tripodmvr wrote: Sat Aug 29, 2020 8:31 pm Die maklikste een om te pas is 'n rubberring wat styf oorpas en wat dan vorentoe en agtertoe geskuif kan word. Sulke ringe word vir die hang van uitlaatpype gemaak. Dit is seker die vinnigste manier om te sien of soiets jou geweer beter sal laat skiet.
Kyk wat het ek met my rak Howa reggekry met so ene...
viewtopic.php?f=75&t=69750&p=754630#p754630
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Barrel tuner
Hierdie beginsel kan ook baie suksesvol toegepas word, en dit werk.Eight wrote: Thu Oct 01, 2020 11:31 am Soos ek verstaan is die tuner basies n gewig wat voor op diw loop draai. Jy draai hom dan verder uit of in om die gewig verder vorentoe op die loop te sit en hy lok dan met n skroef of ander manier.
Wat keer n mens om n muzzle brake of supressor met n lock nut agter hom te he sodat jy dieselfde kan doen en hom dan net met die nut agte hom kan lock? Dit is hoe David Tubb se brake werk en tune en hy bemark dit so. Deesdae is amper al die muzzle brakes self timing.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Jaco Naude
- Full Member

- Posts: 148
- Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm
Re: Barrel tuner
Ek het bietjie met die Next Level Silencer rond gespeel op my .223
Van hier...

Tot hier:

Ek het hom ook gekoop sodat ek hom kan oopmaak sou ek wou, vir my werk hy puik.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Van hier...

Tot hier:

Ek het hom ook gekoop sodat ek hom kan oopmaak sou ek wou, vir my werk hy puik.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: Barrel tuner
If you are looking for an Eric Cortina barrel tuner, I can assist.
They are now manufactured locally, under license.
I'll revert ASAP with pricing
Sent from my SM-A715F using Tapatalk
They are now manufactured locally, under license.
I'll revert ASAP with pricing
Sent from my SM-A715F using Tapatalk
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Barrel tuner
Hoe werk die fitting van Mnr Cortina se barrel tuners?
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Barrel tuner
Jy moet secondary thread op jou loop sny.
Jy tune dan die geweer deur die gewig te draai wat hom vorentoe of agtertoe skuif op die secondary thread.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Barrel tuner
Die nuwe een nie.Smith223 wrote:Jy moet secondary thread op jou loop sny.
Jy tune dan die geweer deur die gewig te draai wat hom vorentoe of agtertoe skuif op die secondary thread.
Dis ‘n muzzlebrake en tuner combo.
Draai soos ‘n demper op.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Barrel tuner
https://www.gunwarrior.co.za/ec-tuner-brakeApie wrote:Die nuwe een nie.Smith223 wrote:Jy moet secondary thread op jou loop sny.
Jy tune dan die geweer deur die gewig te draai wat hom vorentoe of agtertoe skuif op die secondary thread.
Dis ‘n muzzlebrake en tuner combo.
Draai soos ‘n demper op.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hleroux
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Sun Dec 30, 2012 7:52 pm
Re: Barrel tuner
Ek het ook myself bederf met 'n Next level silencer. Moet sê ek kan duidelik sien hoe die groepe oopmaak en kleiner word soos ek hom stel. Baie maklik en die bonus is dat hy ook 'n knaldemper is (Sou jy nie n 'n muzzlebrake verkies).
Vandag het ek hom met 9 skote reg gehad. 100m 22-250 rem.
Vandag het ek hom met 9 skote reg gehad. 100m 22-250 rem.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Barrel tuner
GunWarrior
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62