30-06 Nosler Accubond 13mm grouping

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Truvelloman
Full Member
Full Member
Posts: 180
Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am

30-06 Nosler Accubond 13mm grouping

Post by Truvelloman »

More julle, hier is n lading wat in my geweer perfek werk, het gister weer 4 groeperings van 4 skote elk en almal het 16mm en kleiner groepeer, kleinste was 13mm
30-06 150gr Nosler Accubond
S335 kruit 50.5gr
Norma doppe
CCI Bench Rest primers
TPL: 83mm
My jump op my geweer is 2.27mm
Die spoed wat ons ge-average het op die chrony was 3050 fps
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Truvelloman on Wed Sep 14, 2011 4:20 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: 30-06 150gr Nosler Accubond 13-16mm groepering

Post by Brno308 jagter »

More Truvelloman

Kan jy dalk vir my se wat is jou traket op die 30-06 met daai lading en hoeveel val hy op 300m as jy hom op 200m Zero?

Het jy al langafstand jag gedoen met die spesifieke lading en indien wel, wat was jou resultate?

Groete,

Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
User avatar
Truvelloman
Full Member
Full Member
Posts: 180
Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am

Re: 30-06 150gr Nosler Accubond 13-16mm groepering

Post by Truvelloman »

jong so om en by 7duim val op 300m as hy op 200 gezero is, en skiet so 2 duim hoog op 100m,  ons ry donderdag om te gaan springbok jag dan sal ek jou terug voer gee, hier is bietjie tabelle op die lading hoop dit help

Range Velocity Impact  Drop    ToF      Energy    Drift
0          3050    -0.5      0          0        3099        0
50        2932    1.23    0.58    0.05      2863      0.6 
100      2823    1.94    2.18    0.1      2654      1.1
150      2716    1.56    4.87    0.16    2457      1.95
200      2612    0 8.74    0        0.22    2272      3.17 
250      2511    -2.85    13.9    0.27    2100      4.77
300      2412    -7.07    20.43    0.33    1938      6.77
350      2316    -12.8    28.47    0.4      1787      9.2
400      2222    -20.15  38.13    0.46    1645      12.08
User avatar
Truvelloman
Full Member
Full Member
Posts: 180
Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am

Re: 30-06 150gr Nosler Accubond 13-16mm groepering

Post by Truvelloman »

Ek is terug van my jag, en als het baie goed gegaan, eerstens het my geweer hier by die see 2 1/2"hoog geskiet op 100m wat hy was gezero op 200. toe ons op beaufort kom, opi plaas se skietbaan toe skiet ek 4duim hoog, wetie leke hkm nie mar anyway, toe die eerste bok wat ek toe op aanle, op 250m, skiet ek toe 3 keer bo oor, en net daar in die veld sak ek toe my scope 4 clicks, toe kom daar n wit springbok ram inie verte, ek korrel toe dood op sy oog , dit was rerig wyd, moes mooi stil hou, toe skiet ek hom n duim onder sy oog, toe tree ek en die gids af, 380 tree, wat seker so 320m om en by, so daar was ek baie verbaas hoe plat hy skiet,
toe die 2 springbok, n mooi groot 14 1/2 duim ram kom staan toe op 260m, dit lyk glad nie so ver nie, mar die karoo bedrieg afstand erg, ek korrel toe op sy oog, en wraggies, sak hy in sy spore, een oog en en ander oog uit. akkuraatheid is baie baie goed, ek het net een probleem, die punte breek kwaai op, en eks nie happy daarmee nie, ek wil nou kyk na ander punte, miskien swift a-frame of barnes of iets sterk, wat nie vleis mors nie,
want die laaste bok wat ek toe skiet was weer moer wyd,weer n 300m skoot,  en ek besluit toe maar vir agter die blad om minimaal vleis te mors, nou ja, hyt geval in sy spore, maar daai bok was van voor tot agter in sy maai geskiet, daar het ek toe gesien die patroon het nie eers ge-exit nie, so bottom line, baie akkuraat maar punte breek op, die my persoonlikke ervaring
Post Reply