Middag Manne en Dames
Ek is op soek na 'n betroubare internet diensverskaffer op die plaas.
Selfoon netwerke is 'n probleem waar ek bly, so enige iets wat met n simkaart werk, gaan nie die joppie gedoen kry nie.
Op die stadium kyk ek na VanillaTech en Morclick.
Enige voorstelle oor nog diensverkaffers om te oorweeg?
Watter Internet diensverskaffer?
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 930
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Watter Internet diensverskaffer?
Groetnis
Philip
Philip
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 649
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Watter Internet diensverskaffer?
Wat van so iets? Ps. Ek het absoluut geen maar geen ondervinding met dit nie. Toevallig soek n vriendin wat op plaas bly ook na n alternatief.
http://www.logicaldirect.co.za/get-conn ... 8i1AS95wwQ
http://www.logicaldirect.co.za/get-conn ... 8i1AS95wwQ
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Watter Internet diensverskaffer?
Het morclick vir so 5maande nou op plaas... sover heel tevrede.
Groetnis
Groetnis

