Ek beplan om ‘n 6mm SLR oorskakeling te doen. Ek verlang advies oor die 6mm SLR
1. Watter doppe gebruik julle om te resize na SLR toe?
2. Kan mens bv XC matryse gebruik ? Dit wil voorkom of die SLR matryse soos spoke is. Jy hoor net van dit ten sien dit nooit nie.
3. Wat gebruik julle vir case gauge, sny die geweersmit een vir mens ?
4. Aangesien die matryse so skaars is, wat kos dit? Kan mens dalk eerder nog ‘n geweer koop vir die prys van die matryse?
6 mm SLR – Raad
-
ThysR
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Thu Jan 08, 2015 1:52 pm
6 mm SLR – Raad
Slow is Smooth, Smooth is Fast
300wsm
243 Sako
308 Mauser
9mm CZ
300wsm
243 Sako
308 Mauser
9mm CZ
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6 mm SLR – Raad
1. Sako doppe
2. Jy kan ja maar op die long run sal ek probeer om n SLR FL die te kry
3. Askies het verkeerd gelees. Jy kry een saam met n Whidden Die so dit is wat ek gebruik. Jy sal n XC sin ook kan gebruik
4. Whidden matryse (FL bushing Die en seater) is so by die R4000 met n groep koop. Da was in Potch (dink advanced gunsmith) op n kol n paar stelle te koop.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6 mm SLR – Raad
Cappy
Se gou vir my, sal jy weer die 6mm SLR roete gaan as jy van voor af moet begin met nuwe rondtes soos die 6mm Creed en selfs die 6mm XC wat meer vrylik en geredelik beskikbaar is?
Groetnis
Wout
Se gou vir my, sal jy weer die 6mm SLR roete gaan as jy van voor af moet begin met nuwe rondtes soos die 6mm Creed en selfs die 6mm XC wat meer vrylik en geredelik beskikbaar is?
Groetnis
Wout
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6 mm SLR – Raad
Wout, nee ek sal n 6creed bou vir die eenvoudige rede dat ek Lapua doppe kan koop en laai maar dit was ook lekker om n bq te krap en paar nuwe dinge te leer so oor die jare
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6 mm SLR – Raad
Thanx Cap, so gedink.
-
ThysR
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Thu Jan 08, 2015 1:52 pm
Re: 6 mm SLR – Raad
Dankie, ek waardeer dit
Resize julle 308 doppe ?
Slow is Smooth, Smooth is Fast
300wsm
243 Sako
308 Mauser
9mm CZ
300wsm
243 Sako
308 Mauser
9mm CZ
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6 mm SLR – Raad
Hallo Thys
Is daar n spesifieke rede hoekom jy die 6 SLR roete wil gaan? My vraag aan Cappy was vir n goeie rede gevra. Jy spaar jouself baie moeite deur eerder vir die 6mm Creedmoor te gaan.
Groetnis
Wouter
Is daar n spesifieke rede hoekom jy die 6 SLR roete wil gaan? My vraag aan Cappy was vir n goeie rede gevra. Jy spaar jouself baie moeite deur eerder vir die 6mm Creedmoor te gaan.
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6 mm SLR – Raad
Jy kan. Ek het al paar ouens gehelp met dit maar jy sit baie keer met n donut na jy dit gedoen het. Maklikste is koop n boks sako doppe, size en skiet hulle. Win doppe werk nog makliker maar dis n 11.1.11 stuk dop tensy jy of gelukkig raak of as jy dalk 300 koop om te klas vir n 100. Los maar pmp doppe ok uit, ek het al elke 243 maak probeer in SLR behalwe peterson en Sako is imo die beste. Jy kan lapua ook gebruik maar jy moet jou reamer reg spec en dit vat baieeee werk om daai lapua dop reg te kry
Of maak soos Wout se.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 6 mm SLR – Raad
Die manne het my voorgespring.
Ek het die 6mm Creedmoor roete gegaan en 'n 100 Petersen doppe saam met Redding Delux matryse, het my saam R3 900.00 gekos.
Ek laai 'n 105 CC met 'n optimale TPL van 69.5 mm en dan pas daar 10 rondtes in die magesyn. Met my 243 AI het dit geknor om 9 in die magesyn te laai agv. die minder taps in die dop.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
ThysR
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Thu Jan 08, 2015 1:52 pm
Re: 6 mm SLR – Raad
Julle het my oortuig tot heroorweging, ek hou ook nie van sukkel nie.Wouter Roets wrote: Mon Mar 29, 2021 12:35 pm Hallo Thys