7mm Rem Mag 162gr ELD-X QL Hulp

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2960
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

7mm Rem Mag 162gr ELD-X QL Hulp

Post by Lategan1 »

Goeie naand. Kan een van ons Quick Load kundiges help asb. Loop is al effe uitgeskiet, het dus langer TPL. Klankdemper op, mowwe by huis vergeet!

Benaderde waarde, kan weer skiet sonder klankdemper.
Node mikpunt +_2850vps.

Kaliber Sako A111 7mm Rem Magnum
Koeel Hornady ELD-X
Koeel gewig 162gr
Maak Dop Sako
Doplengte gesny 63.4mm
H2o dop 87.58gn
Slagdop CCI 250 Mag LR
TPL 88.9mm MOL=71.4
Magasynkas Lengte 88.9
Loop Lengte 621mm
Loopdraai. 1:9.5
Kruit Reloader22, Lot 95074Z032720
Lading 1 Spoed 60.5gn @ 2677
Lading 2 61.0 @ 2704
Lading 3. 61.5 @ 2726
ProChrony 5m weg

Vertrou volledig.

Baie dankie.

Beste.
Last edited by Lategan1 on Tue Jul 20, 2021 7:06 am, edited 2 times in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by Dale SH »

Lategan
You sure about that case capacity ?
Yours is 5.5 grains above SAAMI spec
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2960
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by Lategan1 »

Ho Dale.

Thanks for helping.

Weighed on gempro 250 scale,
Neck sized before fired,
cases fired and unsized with old primer still in place,
Case capacity avg of 3, Soap water struck level with case mouth,
I see Wikipedia states 82gn.

I am not QL fundi, can reweigh if required and check my basics.

Thoughts where went wrong, see my note about barrel on end of service.

Tks a lot.

Beste.

Ps. Bolt closing tightly, so cases to be fullsized next round.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by Dale SH »

If your measurements are correct then your 61.5 grain load is hovering around 43 000 psi and for all intents and purposes this load is too low to do an accurate prediction.

Shoot three rounds with 64,0 grains and lets re-assess.
Velocity should be around 2850 fps

Remove the suppressor please
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2960
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by Lategan1 »

Thks, will do. Week or 2 and Easter in between!

Case fill were low, yes. Remember, first rounds loaded, hence low for safety.

I am switching from H4831 to Rel22 for better case fill @ lower fps. Currently @ 2930, want to reduce to +_2850.

Will come back.

Sleep tight!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by tripodmvr »

Ek het geloer na jou en Dale se diskoers. Die TPL en die dopvolume is 2 uitskieters en ek dink hulle kort net bevestiging aangesien hulle die dopvulling en bruikbare volume ernstig affekteer. Gaan loer na Alliant se webtuiste en dan sal Rel 25 die wenner wees as die geweer se syfers is soos jy hulle gegee het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by THOMAST »

Marius, my 7mm RM (Ruger No1) se dop kapasiteit is 86.1gr met Winchester doppe
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by tripodmvr »

Dankie Thomas, dit gee perspektief. Dit lyk dus asof Lategan se geweer so ekstra hoë druk skoot weg het wat nog kapasiteit gegee het. Reloader 25 sal dan baie gepas wees met sulke dopvolumes. Die lang TPL gee ook heelwat meer ruimte vir dryfmiddel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2960
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by Lategan1 »

Dankie mnr’e.

TPL is korrek(ek gebruik MOL) - gebruik al twee jaar daar met dieselfde punte. Ek wil net oorskuif na ander kruit, is op my laaste boks punte en dan sal ek die tog vir herloop aanpak. Die ronde pas net net in magasyn, onthou ook dit was nekmaat doppe gebruik.

Ek wil laer laai vir beperking van vleisskade. Al hoekom ek noem oor die loop is net om aan te toon die geweer - aksie het al gewerk. In Afrikaans: die loop groewe is al ent weggevreet! Vir QL doeleindes en indien impak op dop kapasiteit. Ek onbekend met QL en al sy veranderlikes.

Al wat kan verkeerd wees, ek gaan my skaal kalibrasie kontroleer, vir ingeval fout? Dop lengtes vir 3 is konstant.

Soos Thomast aandui, daar is nog doppe per google wat 86+ is. Dalk is die volume uitstaande kenmerk van Sako doppe in 7mmRM? :police:

Ek gaan eers skaallesings bevestig alvorens verder neem.

Mooi dag, dank en beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by swc-tr »

Lategan, jy is korrek, SAKO 7mm RM doppe is bekend vir hul groot interne dopvolume.

In die vroee 1980's toe Somchem MR5/MR500 vervaardig het, het net SAKO doppe genoeg volume gehad om die kruit sinvol te kon gebruik met 175gr koeels. Met n 1m lang droptube kon jy 80gr MR5 in SAKO doppe kry met net genoeg plek om die koeel skag 1 kaliber diep te seat, met hoorbare saampersing van die dryfmiddel korrels.

Gelukkig is daar deesdae meer geskikte dryfmiddels beskikbaar vir die kaliber.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by tripodmvr »

Met jou spoedvlak van 2850vps begin dit nou 'n fyn dans word om genoegsame druk vir goeie ontbranding te kry en dan ook die dop vol te maak. Met 22 is druk by 49K en met 25 slegs by 46K psi. Druk van 50 - 55 psi werk prakties baie goed. Verseker lae ES en die presisie is daar.

My voorstel - skiet 'n mono vir jag en vergeet van die aflaai. Die dopvolume is groot en die 7mm RM is gemaak om die koele te laat vlieg. Werk 175gr koeëls nie in jou geweer nie, want dan kan jy druk opwaarts aanpas en spoed kan daal?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2960
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by Lategan1 »

Fantastiese info SWC, dankie.

Dankie Tripod, so waar, maar ai ek wil nie nou ander punte koop nie, na nuwe loop dalk of selfs Acubond 160gn. Sal opsie oophou.

Met hierdie info in gedagte, blyk dit dan dat ek vir goeie druk met Rel22 nader aan 2900vps moet kom. Sodoende hopelik 50- 51000 psi.

175gn punt sal werk. Het goeie magasynkaslengte. My matrys is eerder die lengte beperking, reeds op maks.

Sal vir Dale nuwe gevuurde data aangee. Nogmaals dank vir die belangstelling.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2960
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by Lategan1 »

Dale SH wrote: Sun Mar 14, 2021 9:15 pm If your measurements are correct then your 61.5 grain load is hovering around 43 000 psi and for all intents and purposes this load is too low to do an accurate prediction.

Shoot three rounds with 64,0 grains and lets re-assess.
Velocity should be around 2850 fps

Remove the suppressor please
Hi Dale.

Herewith, no urgency, when possible.

64.0gn @ 2830fps avg. 3 shots. No suppressor, only strong shoulder!

Load is quit comfortable.

Thanks.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by Dale SH »

If 2830 fps was speed on the chrony at 5 meters then your node is 64.9 grains
You should read 2868 fps ave on the chrony.
51000 psi and +- 87% case fill

The next node is at 2980 to 3000 fps but is very close to max pressure.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2960
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 7mm Rem Mag QL Hulp

Post by Lategan1 »

Hi Dale.

Perfect, 64.9gn. Must say this Rel22 is nice on the shoulder.

Used no silencer and 200m group were ‘go to’ load.

Thanks again, till next request. :o

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply