338 Lapua Magnum bende
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Moontlik Cappie, maar net solank hy nie opblaas soos n TRG nie.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 338 Lapua Magnum bende
Die 338’s skiet ook mooi in slegte kondisies.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Daai A tips loop baie mooi. dit help darm dat daai 338LMI en sy baas mekaar mooi verstaan Simon, great geskiet mater.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 338 Lapua Magnum bende
Dankie Jan. Ek bly darem maar lief vir my 338's.JPS wrote: Sun Mar 14, 2021 7:51 pm Daai A tips loop baie mooi. dit help darm dat daai 338LMI en sy baas mekaar mooi verstaan Simon, great geskiet mater.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 338 Lapua Magnum bende
Baie mooi Simon. Dit help darem baie as iemand die kanon mooi kan skiet 
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
