Lapua 308win palma brass vs 308win large rifle primers

Post Reply
ettiene.xtremetr
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am

Lapua 308win palma brass vs 308win large rifle primers

Post by ettiene.xtremetr »

Het n vraag oor die verskil tussen small en large rifle primers op selfde kaliber.

Inteendeel die verskil wat kruit sal maak tussen die een en ander

Bv. Ek het 308 palma doppe. Laai vithavouri 550. Spread sowat 25 fps tussen 5 patrone. Tog is case capacity meer as 105%

Hier kom vraag.

Sal die groeperings en spoed konstant bly sou dit large rifle primers wees, of

Word daar n ander kruit in vergelyking voorgestel as jy small rifle primers gebruik.

Ek verstaan op Accurateshooter dat small rifle warmer brand tog meer konstant. Is dit dan noodsaaklik om kruit daarvolgens aan te pas. Of moet jy maar deur motions gaan, 5 verskillende kruite koop, en maar hoop vir die beste.

Die topic is spesifiek nie op quickloads berekeninge geplaas nie, dus sal enige kommentaar interesant wees om na te slaan.

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk

User avatar
TSG
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm

Re: Lapua 308win palma brass vs 308win large rifle primers

Post by TSG »

The guys from Alpha brass did a study, SRP vs LRP.

Their conclusion was that the smaller primer pockets had better longevity than the LRP.

Other than that, there were no other significant benefits of 1 versus the other

I'll try find the link to their study and post it here.

Cheers
Kurt

Sent from my SM-A715F using Tapatalk

Burn Powder, Not Your Pocket!

kurt@theshootingguys.co.za

www.theshootingguys.co.za

CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
Vleisie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am

Re: Lapua 308win palma brass vs 308win large rifle primers

Post by Vleisie »

Ek dink hierdie is artikel wat Kurt van praat en hulle gevolgtrekking was “if it aint broken, dont fix it.”
Hoop dit help om jou vra te beantwoord.

https://alphamunitions.com/switch-or-stay/
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Lapua 308win palma brass vs 308win large rifle primers

Post by Gawie(13mm) »

Persoonlik dink ek dat daar ander faktore is wat 'n groter invloed op ES het. Veral met Lapua doppe waar die volumes van die doppe weinig verskil.
1. Nekspanning: Die regte matryse, korrek opgestel. Gereelde uitgloeiing van doppe om die elastisiteit konstant te kry.
2. Node spoed tov druk vlakke: Hier kan ek net uit eie ondervinding praat. Veral in my Ackley's ervaar ek dit. Gewoonlik is die hoër node baie naby of op maksimum druk. Die groepe lyk baie mooi, maar daar is altyd hier en daar 'n skoot wat die groepe laat rek en gewoonlik is dit daardie een wat ook die ES negatief beinvloed. Op die laer node is die ES miskien hoër, maar my SD is op sy laagste.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Lapua 308win palma brass vs 308win large rifle primers

Post by 243Songdaug »

Ettiene

Ek het albei geskiet op my 308s en kan eerlik nie sê dat die SRP enige akkuraatheids voordeel gee bo die LRP doppe nie.

Toegegee ekt net tot op 1000m geskiet(ver genoeg in my boeks).

Ekt met alle moontlikhede gespeel tov primers. Magnum, gewoon, match, almal. Die gewone primers se ES was beter maar die spoed was laag. Magnum en BR4 se spoed was beter, maar dan was die ES groter as in die geval van die gewone primers.

Ekt op die einde van die dag besluit op SRP doppe op bepaalde gewere te skiet en LRP op ander - dit help baie as jy baie doppe en baie wapens van dieselfde kaliber het.

Dat die SRP doppe beter dop leeftyd gee sal ek mee saam stem.
Post Reply