Hulp asb op Howa .308 en S335

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by dawiec »

More manne,
ek probeer vriend help om sy Howa uit te sorteer.

Het die naweek oor magneto speed geskiet en net spoed van 2253FPS gekry op 41.5 g? ek dink dis baie stadig vir die lading?

DATA
PMP doppe case length 51mm
H2O 54,3g
Hornady SST 165G
TPL 72mm
41.5g S335 LOT 89
Federal large rifle primer

Sal raad waardeer om spoed veilig op te kry na so rondom 2500-2600Ffps?
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by swc-tr »

Dawiec, daai lot nommer lyk onbekend vir S335.
Is julle seker dis S335, want die spoed is baie laag?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by dawiec »

skuus dis lot 722/b/18
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by swc-tr »

Daars hy nou.
Dis die laaste lot S335 wat Somchem/RDM vrygestel het, en is baie "flou", selfs volgens hulle data is die lot 2% stadiger as die standaard.
Tripod, Gawie of Dale sal moet help met QL voorspelling van jou data hierbo.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by dawiec »

baie dankie!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by Gawie(13mm) »

Jisja!
Ek is die ene ore. ;D

Dawie, jy is reg. Iets is nie lekker nie. Ek dink daai man se skaal lol. Met QL se verstekwaardes moet hy rondom 2700 vps skiet met daai lading.

As hy met 'n balkie skaal gooi, gaan ek jou wed hy het net 36.5 grein in die dop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by dawiec »

Gawie jy is 'n yster...manne die blik sê 335 maar toe ons kruit vergelyk met my S335 toe is dit 365 in 335 blik!
Ons gaan weer laai en sal terugvoer gee!

Groete
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by Gawie(13mm) »

Plesier. Net 'n man wat self so 'n foutjie gemaak het sal agter die kap van die byl kom. :laugh:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by swc-tr »

dawiec wrote: Mon Feb 22, 2021 1:44 pm Gawie jy is 'n yster...manne die blik sê 335 maar toe ons kruit vergelyk met my S335 toe is dit 365 in 335 blik!
Ons gaan weer laai en sal terugvoer gee!

Groete
Julle moet mooi kyk, iewers kan daar nou n blik wat S365 gemerk is, wees met S335 in. :):
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by tripodmvr »

Nou wonder mens of ons wens vir Somchem op die rak so raadsaam is. Dit lyk asof hulle grade kinders gebruik om te spoeg en plak. Geen kontrole nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by swc-tr »

Marius, ek dink die eind gebruiker is dalk die skuldige in hierdie geval.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by Gawie(13mm) »

tripodmvr wrote: Mon Feb 22, 2021 2:29 pm Nou wonder mens of ons wens vir Somchem op die rak so raadsaam is. Dit lyk asof hulle grade kinders gebruik om te spoeg en plak. Geen kontrole nie.
STOP!!!!

Julle manne moet nou nie julle eie afleidings kom staan en maak en dan fop nuus versprei nie. ;D

Die fout het nie by Somchem ingesluip nie, maar by 'n vriend wat by 'n pêl 'n blik kruit pasela gekry het.

Gelukkig het Dawie in die prentjie gekom en die vriend gehelp. Die pêl gaan egter geblok en ge-unfriend word. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by tripodmvr »

Waar het kielhaal en ontman heen verdwyn as behoorlike strawwe. Gelukkig was die ladings van so aard dat dit 'n stadiger dryfmiddel was in die blik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by Gawie(13mm) »

tripodmvr wrote: Mon Feb 22, 2021 3:58 pm Waar het kielhaal en ontman heen verdwyn as behoorlike strawwe. Gelukkig was die ladings van so aard dat dit 'n stadiger dryfmiddel was in die blik.
Ons wil mos nou nie iemand se gevoelens seermaak nie.
Marius, ons kan maar net bly wees die koeël het dit tot by die chrony gemaak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13650
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by Capt. Yoda »

Wel nou weet julle dam met al die Somchem tekort julle kan 365 ook in n 308 gebruik as jy nou regtig n gradeboog wil he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1117
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by J le Roux »

IMG-20210210-WA0000.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by THOMAST »

....
Ai tog

;)
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by dawiec »

Gawie dankie weereens vir jou vinnige hulp!
Ons kon laas Saterdag toe weer die baan aandurf met die regte kruit en baie vinnig op 'n node gekom tussen 40.9g en 41.2g met spoed van 2570fps en groepe lyk mooi!

Daai gemengde blik kruit is nou kompos! >:+ >:+
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hulp asb op Howa .308 en S335

Post by Gawie(13mm) »

Bly ek kon help. Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply