25.20

Post Reply
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

25.20

Post by Andr? Gous »

My broer het n 25 .20 kaliber geweer..Kan hy dit na iets anders verander.Ek dink n wapensmit het lank terug gese Nee dit is nie die moeite werd nie.Het nog nie met hom weer gepraat nie maar ek dink hy sal ook die geweer moontlik verkoop.Hy het die geweer geerf maar gebruik dit glad nie.
 
Groete Gous
Post Reply