Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post Reply
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by JvB »

Goeie dag,


Ek wil bietjie by julle hoor hoe bepaal 'n mens 'n trofee zebra, is dit op die grote van die lyf (gewig) of iets anders. Die rede hoekom ek vra is, want ek het 'n prys lys gesien wat wys trofee zebra en dit kos soveel.

Ek wil graag weet en wat dink julle daarvan.


JvB
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3964
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by tau »

wit met swart strepe is trofee en swart met wit strepe is nie  ;D.


Nee dammit die kondisie van die dier en vel ????????? Want hingste wat groot is se vele is baie keer vol merke in die nek van baklei so ek weet nie. Ek wil ook nog 'n Hartman daar in die Khomas Hoogland loop stapjag.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by Frikkiedbr »

Dit is 'n goeie vraag Jvb.
Wat maak die manne met die vleis? Eet julle dit of gee julle dit weg.
Hoe smaak die donkie met die wit met swart of is dit swart en wit streepe? ;D

Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by .::Alwyn-U::. »

Stadsjapie

Ek weet die mense hier by ons verkoop dit aan slaghuise, hulle werk dit in hulle salami in ens..  Mens sal dit eet en nie eers weet nie!

Groete
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by Ponkie »

Jvb

BAIE goeie vraag! Ek het self nog nooit gehoor van 'n trofee nie.
Ek sal ook een wil skiet, maar die vleis sal ek beslis verkoop. Wonder of hy net so hard soos 'n donkie is as jy hom 'n kopskoot gee?

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by tripodmvr »

Ek sou s? die voorkoms van die vel is die belangrikste. Unieke strepe of gebrek aan skadustrepe op vlaktesebra. Die vel is wat gaan hang teen die muur of op die vloer l?.

Die vleis word in salamis ingewerk en wel omdat die' dier geel vet het wat aan jou verhemelte vasplak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by Beyers »

Sover my kennis strek is daar nie 'n meetmetode nie. Die trofee is die vel.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by blaser »

maak lekker billtong al die vet moet net af
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by JvB »

Ek was self verbaas om dit te sien, net jammer ek het dit nie vroeer toe ons op die plaas was gesien nie. Dan kon ek self by die plaas bestuurder gehoor het op grond van wat bepaal hul 'n trofee.

Ek dink julle wat verwys na die vel as trofee is korrek, want daar is nie iets anders nie.


JvB 
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by Hugo »

Daars geen trofee meet of bepalings metode vir 'n Zebra nie, die vleis kan jy tot R10.00 per kg kry vir die vleis, die vel sal soos gese is jou trofee.

'n Zebra is een van daai persoonlike trofee's, of hy kry 'n plek in jou hart of nie.

Hier is my Zebra Bors Mount, sommer so met die foon geneem

[img width=560 height=420]http://i262.photobucket.com/albums/ii11 ... 454513.jpg[/img]
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by JvB »

Ek wil ook nog 'n zebra skiet, maar beslis nie op daardie plaas nie, want jy kan net dalk daardie trofee zebra skiet wat jou R6000-00 gaan kos. Ek het die geleentheid gehad om 'n eland op die plaas te skiet.

Hugo, dit is 'n mooi trofee en stem saam wat jy se.


JvB
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by Beretta »

Dag se Manne
Ek dink die trofee storie is sommer net n foefie en sales talk.Net my mening want party keer is alles net trofees
Groete
Beretta
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by Jaco Swart »

Daar is glo manne wat sulke groot rasiste is dat hulle slegs van die wit gedeeltes biltong maak ;D ;D

Die supermarkte in ons swart gebied koop gewoonlik die vleis en maak dan word daarmee.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by Hugo »

Een van die slaghuise in julel omgewing Jaco het daai Zebra op die foto se vleis gesteel by my, my amper gesluk met R700 na 'n moerse bakleiery het ek so R900 gekry, maar nooit die ooreengekomde R10/kg nie.

Ek was naar.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by Lourens »

Vir my gaan dit uit en uit maar oor die vel en die karakter daarvan. Baie ouens verkies om soms eerder die Merie's te skiet omdat hulle velle mooier en skoner en minder vol merke is. Ek verkies weer om 'n lekker ou Hings te skiet met 'n donker vel en 'n paar bakleimerke. Dit gee die vel bietjie karakter!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Hoe bepaal 'n persoon 'n trofee zebra

Post by GERT vd M »

Ek sou se die zebra moet sy pajamas aan h? as jy hom skiet , anders is die vel nie mooi nie.....vroeg oggend of laat middag!!
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Post Reply