Tikka T3x vertical grip en widened fore end
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Tikka T3x vertical grip en widened fore end
Weet enige iemand of daar erens die vertical grip en die widened fore end replacements beskikbaar is vir die Tikka t3x kolwe?
