Claw Bullets - 2021 Pricelist
-
deonjvan
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Thu Sep 20, 2012 1:29 pm
Claw Bullets - 2021 Pricelist
Claw Bullets 2021 Pricelist .
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Claw Bullets - 2021 Pricelist
Goeie dag
Ek stel belang in die 303 150gr bonded. 1 pak
375 300gr bonded 2 pakke.
Hoe gaan ek te werk julle mail adres of hoe plaas ek besteling vir betaaling.
Ek stel belang in die 303 150gr bonded. 1 pak
375 300gr bonded 2 pakke.
Hoe gaan ek te werk julle mail adres of hoe plaas ek besteling vir betaaling.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Claw Bullets - 2021 Pricelist
Ek gaan die jaar moet van die koeels gebruik maak. Al wat ek sal kan bekostig
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Claw Bullets - 2021 Pricelist
Beslis. Ek sien hulle het 250gr punte vir my ou .318 Mauser ook...Armand Steenkamp wrote: Mon Jan 25, 2021 4:41 pm Ek gaan die jaar moet van die koeels gebruik maak. Al wat ek sal kan bekostig
Het jy destyds hulle unbonded Hornet 45gr Hornet puntjies getoets - en was dit relatief akkuraat - en pas dit in ons magasyne, Armand?
Mooi aand daar!