Gebede versoek
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gebede versoek
Kan maklik wees dat die kamp se son hom goed gedoen het. 5 dae in bitter warm hitter, sonskyn en vars lug.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte vir julle Ons hoop hy sal spoedig herstel
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Manne dra asb vir JJ Maré op in julle gebede asb. Hy is tans in ICU weens Covid en ernstig siek.
Hier is heelwat van julle wat van hom weet of ken.
Hier is heelwat van julle wat van hom weet of ken.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Gebede versoek
Sterkte mag ons Here hom op Sy hande dra. Ek herstel nog van covid, 4de week en die lyf is nog swak. Hy is nie jou maat nie.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Gebede versoek
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Dankie manne , JJ het dit ongelukkig nie gemaak nie. Rus in vrede.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Gebede versoek
Hartseer.
Mag hy in vrede rus.
Covid vat nou oral.
Beste.
Mag hy in vrede rus.
Covid vat nou oral.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Jammer om te hoor. Baie Sterkte
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gebede versoek
Ai dis hartseer, my innige meegevoel vir sy naastes
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gebede versoek
Jammer om te hoor dit is vresslik hoe dinge nou loop.
Ek bid vir leiding en vrede van God vir die familie.
Ek bid vir leiding en vrede van God vir die familie.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Gebede versoek
Dagsê almal.
Ek vra tog dat julle asb saam my moet bid. My Ma is bietjie siek, darem nie te erg nie. Die dokter sê hy vermoed dit is covid. Ons sal môre uitvind. Ek en my verloofde (sy het asma) was in aanraking met my ma. So ons bid nou dat dit nie covid is nie.
Groete Ben
Ek vra tog dat julle asb saam my moet bid. My Ma is bietjie siek, darem nie te erg nie. Die dokter sê hy vermoed dit is covid. Ons sal môre uitvind. Ek en my verloofde (sy het asma) was in aanraking met my ma. So ons bid nou dat dit nie covid is nie.
Groete Ben
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Gebede versoek
Ou Ben sterkte daar en ons hoop vir die beste
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Gebede versoek
Sterkte Ben, ons bid vir julle
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Gebede versoek
Dagse Manne
Kan ek asb vra dat julle my ma in gebed sal opdra.
Sy sukkel vreeslik met haart hart.
More sny hulle weer haar borskas oop om n omleiding te doen asook n hart klep vervanging.
Sal wardeer word
Kan ek asb vra dat julle my ma in gebed sal opdra.
Sy sukkel vreeslik met haart hart.
More sny hulle weer haar borskas oop om n omleiding te doen asook n hart klep vervanging.
Sal wardeer word
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Gebede versoek
Baie dankie almal. En ek bid saam oom hulle!
Groete Ben
Groete Ben
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Sterkte manne
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebede versoek
Ons bid saam
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Gebede versoek
Baie sterkte Stefaans en Ben.
My hart met julle.
My hart met julle.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Gebede versoek
Ons bid saam julle.
'n aangetroude familie lid van my vrou so wel as die dierbare ou tannie oorkant ons is gister oggend na hulle ewige tuiste toe.
'n aangetroude familie lid van my vrou so wel as die dierbare ou tannie oorkant ons is gister oggend na hulle ewige tuiste toe.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gebede versoek
Ek het die week gehoor 'n tweede vriendin van my wat swanger was het haar ongebore dogtertjie verloor weens COVID. Op 27 weke. Gebede word benodig orals.
Ek kan darem met dankbaarheid sê dat skoonpa met sy bloeddruk en diabetes bitter lig van die COVID-ding afgekom het. Hy is weer sy ou self (net met beter eetgewoontes).
Ek kan darem met dankbaarheid sê dat skoonpa met sy bloeddruk en diabetes bitter lig van die COVID-ding afgekom het. Hy is weer sy ou self (net met beter eetgewoontes).
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gebede versoek
Manne, daar is baie hartseer en bekommernis daar buite met hierdie virus in die omgewing.
My seun se strooijonker op sy troue (ouderdom 35) is dood aan die Covid. Hy het nierprobleme gehad.
My seun se strooijonker op sy troue (ouderdom 35) is dood aan die Covid. Hy het nierprobleme gehad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Gebede versoek
Manne, baie dankie vir jul gebede.
My ma was gister vir 8 ure onder die mes. Hul het die omleiding en klep vervanging gedoen en toe n skeurtjie in die Aorta gevind wat hulle met n stent reg gemaak het.
Dokters se die operasie was n sukses. Sy het goeie kleur en al wakker
Sy kom vanoggend van die ventilator af.
Wens net ek kon bietjie by haar gaan kuier, maar die hospitaal laat nie besoekers toe nie
Weereens dankie vir jul gebede
My ma was gister vir 8 ure onder die mes. Hul het die omleiding en klep vervanging gedoen en toe n skeurtjie in die Aorta gevind wat hulle met n stent reg gemaak het.
Dokters se die operasie was n sukses. Sy het goeie kleur en al wakker
Sy kom vanoggend van die ventilator af.
Wens net ek kon bietjie by haar gaan kuier, maar die hospitaal laat nie besoekers toe nie
Weereens dankie vir jul gebede
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gebede versoek
Na so lang narkose is dit baie goeie nuus as sy van die ventilator af is. Die beter bloedtoevoer vanaf die hart versprei die suurstof na die dele wat dit nodig het.
Ons is dankbaar vir haar herstel.
Ons is dankbaar vir haar herstel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Gebede versoek
Dis goeie nuus!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gebede versoek
Dis goeie nuus! Hoop sy herstel sommer vinnig!