Goeie dag,
My Howa 22-250 se loop is op sy einde en ek wil graag hom vervang met 'n 26duim 1-8twist medium palma loop.
My vraag is sal ek die Berger 75gr VLD punte kan stabalize?
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
22-250 met Berger 75gr VLD
-
Baas Rudi
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:55 pm
22-250 met Berger 75gr VLD
Howa 6.5x55, Mojet 300WSM, Howa 375 Ruger, Diana 12 guage O/U , CBC .22 LR, Uberti 44-40 Lever Action
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 22-250 met Berger 75gr VLD
Hy behoort dit maklik te kan doen. My 1 in 10 Howa 223 het 69gr koeëls nie te vrot geskiet nie.
Gaan loer op Berger se webtuiste. Hulle program verklaar dat die 75gr VLD selfs by seëvlak stabiel is teen 3000vps met 1 in 8.
Gaan loer op Berger se webtuiste. Hulle program verklaar dat die 75gr VLD selfs by seëvlak stabiel is teen 3000vps met 1 in 8.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: 22-250 met Berger 75gr VLD
Vergeef my onkunde... Hoekom wil jy so swaar punt skiet? Ek vra want ek is in die lisensie aansoek vase van my 22-250. En wattter spoed kyk jy na?
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
-
Baas Rudi
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:55 pm
Re: 22-250 met Berger 75gr VLD
Ek wil die 75gr gebruik vir kompetisie tot en met 700m en dan ook 55gr vir jakals en klein wild. Ek gebruik ook die 55gr vir CHASA tabelle
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Howa 6.5x55, Mojet 300WSM, Howa 375 Ruger, Diana 12 guage O/U , CBC .22 LR, Uberti 44-40 Lever Action
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 22-250 met Berger 75gr VLD
Honda, ek nie self een nie, luister maar die gesels en sien wat gebeur by die kompetisies, soos Rudie noem en my bylas. Hier dalk manne met goeie ervaring hieroor wat vir jou beter antw. kan gee.
Die 22-250 in die 1:8 draai met swaarder as die normale k-punte wek groot belangstelling onder skuts. Hardloopkostes, spoed en recoil is deel van die voordele. >> Google 22-250/.223/.243/6mm
Volgens my info gaan dit oor die goeie ‘MPBR’ platskiet wat dit bied, jy hoef minder te karring aan jou teleskoop verstellings onder druk. Dit hang natuurlik baie af van tipe kompetisies jy skiet.
Die wêreldwye tendens swaar vir kaliber vinniger loopdraai met hoge BC k-punte, is waaroor dit gaan. Wind!
Kortliks ter agtergrond, ek vermoed dit is hoekom jy vra. Hierdie tipe info gaan jy eerstehands hoor deur te vra by diegene wat dit gebruik. Manne hou die info stil, wil komp’s wen!!
Beste.

Last edited by Lategan1 on Sun Jan 17, 2021 9:47 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 22-250 met Berger 75gr VLD
.honda2 wrote: Sun Jan 17, 2021 8:23 pm Vergeef my onkunde... Hoekom wil jy so swaar punt skiet? Ek vra want ek is in die lisensie aansoek vase van my 22-250. En wattter spoed kyk jy na?
Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 