More more, van n ongelooflike mooi dag uit die oos kaap Colchester. Vandag staan die manne bankvas op die strand en vis vang. Hier stoot net so nou en dan n liggie.
Ek sit nou al vir twee dae op die internet en soek n 4x4 om te koop. Daar is oor die 400 toyota bakkies te koop so 75 toyota LC 79, en ek bly nog steeds so dom soos voor ek begin het.
Dit is n tweede voertuig wat my stokpertjies gaan “ support” dis nou visvang, my volgende trip is Angola in April, jag en dan lang paaie daar waar die normale man nie sy tyd spandeer nie daar waar jy “ tracks for afrika” nodig het.
Het nog maar altyd saam met pelle die goed gedoen maar nou is dit tyd vir my eie voertuig.
My delema soortgelyke voertuig 2014 is so R20k duurder as n 2016 model??? N nice 2015 toyota 4x4 word op Potch geadverteer vir R499k, is wel n nice toegeruste “ camper” maar R150k meer as die norm!! Sien die manne se komentaar - toe die eienaar daai voertuig inruil toe word hy vertel sy exstras is niks werd nie maar nou is dit sommer baie werd. N Man adverteer sy LC 79 met baie exstras gechip, fox onderstel, en die gewone teen R1,3miol.
Wat ek wel geleer het is goeie voertuie is moontlik teen baie lae prys gekoop en word teen covid 19 prys verkoop!!!
Na die lang relaas is daar dalk van julle wat daar aan dink om jou 4x4 te swaai en jy sou jou voertuig vag da wa ek wil gaan - kontak my asb, miskien kan ek die pyn gemaklik maak.
Groete en n groot jaar aan elk.
Sent from my iPhone using Tapatalk
4x4 voertuig,
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 4x4 voertuig,
Kyk vir n Nissan Patrol 4.2TDi; hulle gaan aan waar die Cruisers ophou.
Brandstofverbruik is tussen 6km/l - 8.5km/l, afhangende van hoe swaar jou voet is, en hoe hy gestel is.
Kontak vir Tinus Lotz:
0832978013
Brandstofverbruik is tussen 6km/l - 8.5km/l, afhangende van hoe swaar jou voet is, en hoe hy gestel is.
Kontak vir Tinus Lotz:
0832978013
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: 4x4 voertuig,
Ek ook so raak gelees, blykbaar die nuwe vervanging van die defender ( enos )geskoei op sy onderstel ontwerp. Maar kry geen Dcab weergawe van hom.Ds J wrote:Kyk vir n Nissan Patrol 4.2TDi; hulle gaan aan waar die Cruisers ophou.
Brandstofverbruik is tussen 6km/l - 8.5km/l, afhangende van hoe swaar jou voet is, en hoe hy gestel is.
Kontak vir Tinus Lotz:
0832978013
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: 4x4 voertuig,
Stoot
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: 4x4 voertuig,
Sluit aan by die 4x4 Community forums. Baie mense daar sal jou mooi kan help. Hoef nie groot of duur te wees nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 4x4 voertuig,
Geno wrote:Net as jy 'n Ford koop

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 4x4 voertuig,
Sluit aan by Toyota Holics Africa buy and Sell op FB.
Die manne sal jou mooi help daar.
Groete
Die manne sal jou mooi help daar.
Groete
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen