Ek het self kas skoon gemaak en eers vir Callie se goed gewag om te verkoop. Ek is van Kroonstad en vervoer is vir die koper se rekening. WA my vir fotos want dit is te veel om nou te laai nul72 304 drie238.
Die geld in my rekening verseker die verkoop van die item.
-Veldskiet Handskoen XL- R350(VERKOOP)
-Hornady OAL Straight Gauge- R450 met 2 doppe. Doppe is .308 en 30-06(goedkoper as Callie sin want daar is gee veroakking)
-Hornady OAL Bent Gauge- R550
-Lyman Trickler- R380(VERKOOP)
-Hornady Skaal- R1500
-Caldwell Crosswind wind meter- R1200
-Hog .338 20x1 Reflex KD-R1000
-Lapua Scenars .338 300gn-R8,50/koeël (52)(VERKOOP PENDING FUNDS)
-Sierra 168 Match .308- R5/koeël (153)
Ek het more weer so paar goed te koop as ek by die kantoor verby gaan.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
ITEMS TE KOOP NA CALLIE SIN
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
ITEMS TE KOOP NA CALLIE SIN
Last edited by jankraay on Sun Jan 03, 2021 6:44 pm, edited 3 times in total.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: ITEMS TE KOOP NA CALLIE SIN
Ek het n holster vir n S&W Compact 9mm/.40 wat wk verniet weg gee want ek het hom verniet gekry. Hy is nog nooit gebruik nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Sent from my iPhone using Tapatalk