Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
- gideon
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm
Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Hallo Almal.
Ek lees die forum nou al 'n rukkie, en ek lees net van al die jakkalse en rooikatte wat geskiet word. Party naby party baie ver. Ek het ook al die goeie raad gelees oor hoe om die jakkalse te roep en te skiet. Watter teleskoop die beste is watter kaliber werk watter ligte die beste is watter roeper om te koop. ENS.
Ek wonder net wat gebeur met al die karkasse van al die jakkalse wat geskiet word. Wat doen julle manne met die goed. Ek los hulle gewoonlik by die boer op 'n plek as bewys van wat ek geskiet het wat hy dan met dit doen is sy saak, Wil net weet wat julle manne doen. Het die nwk by 'n boer gaan skiet en hy het versoek dat ek dit wat ek skiet van sy plaas verwyder.
Dit was nogal n probleem vir my.

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Gideon
Jy sny net die boude uit en maak chilli bites en gee aan die skoonfamilie vir snacks...

Nee, Grap sommer....Gooi diesel en steek brand dan weet jy jy sal nie siektes as daar is versprei nie
Jy sny net die boude uit en maak chilli bites en gee aan die skoonfamilie vir snacks...
Nee, Grap sommer....Gooi diesel en steek brand dan weet jy jy sal nie siektes as daar is versprei nie
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Skoonma moet ook biltong kry 
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
dawid en g-force
sies julle is stout.
sonder daai skoonma het jy nie vir skoonlief gehad nie ne

sies julle is stout.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
300Winmag
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
My skoonma het vir my die 300wm gekoop vir my 40ste verjaarsdag! 
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Wat n wenner!!!My skoonma is eintlik baie nice...sy haat net jag maar eet graag my biltong en kabernossie op...jammer ons hi-jack nou hierdie thread.300Winmag wrote: My skoonma het vir my die 300wm gekoop vir my 40ste verjaarsdag!![]()
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Gideon
Hier by ons gooi ons dit in die culverts in waar die spietkops lief is om in te sit met hul kameras!
Soort by soort!
Groetnis
Wouter
Hier by ons gooi ons dit in die culverts in waar die spietkops lief is om in te sit met hul kameras!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Wouter..

As ons n speedcop of twee sien wat lyk of hy brandsiek het, dan weet ons..
As ons n speedcop of twee sien wat lyk of hy brandsiek het, dan weet ons..
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Ek sien party mense hang die jakkies teen die drade by die grootpad op. Seker om te spog of iets maar dit skep nie 'n goeie beeld van ons nie. Moet dit aaseblief tog nie doen nie. Gee net vir 'n groen tannie met 'n kamera die verkeerde indruk.
Maak eerder biltong vir skoonfamilie.

Kleinpiet
Maak eerder biltong vir skoonfamilie.
Kleinpiet
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Het sy nog n dogter?300Winmag wrote: My skoonma het vir my die 300wm gekoop vir my 40ste verjaarsdag!![]()
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Gideon, ek skiet gereeld op die plaaslike vee-arts se plaas. hy het ook al vir my gese as dit vir my moontlik is moet ek die Jakalse wegvat. as ek sy verduideliking reg kan onthou dan gaan daar spore van die _____( sorry kan nie nou die naam onthou nie) siekte in die grond in, en as omstandighede dan gunstig is kan die siekte op jou plaas uitbreek. ek het egter agter gekom dat een van sy werkers baie lkief is vir jakkie se vleis. probleemk opgelos.
ns, man wat is die siekte se naam tog? dit is dieselfde siekte wat die koedoes so laat vrek party jare veral in die noorkaap.
ns, man wat is die siekte se naam tog? dit is dieselfde siekte wat die koedoes so laat vrek party jare veral in die noorkaap.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Dis normaalweg die boer se probleem om die karkasse van ontslae te raak...
Het al die jakkalse in die bosveld vir die krokedille gevoer. Hulle het geen probleem met die stink nie...
Het in die Vrystaat gesien die manne wat die jakkalse teen die drade op hang...
Was nogal moeilik om dit aan jag kliente te verduidelik.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- gideon
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Ek kan dam nie glo daar is mense wat die karkasse aan die drade hang nie. Geen wonder daar is so negatiewe persepsie oor jakkals skiet nie.
Jagbehep wens daar is meer mense met die liefde vir jakkals vleis. Dalk die uitvoermark china toe toets
Jagbehep wens daar is meer mense met die liefde vir jakkals vleis. Dalk die uitvoermark china toe toets
-
shabba
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
So bietjie jaar terug vertel n karoo boer my as manne op sy plaas jakkels skiet soek hy die karkasse want volgens hom vries die ouens die karkasse as hulle dit saam neem en verkoop dit weer aan ander boere

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Nou wat nou nog!!!!!!1
Jy kry darm skelm etters.

Groetnis
Groetnis
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Anthrax?Jagbehep! wrote: ... daar spore van die _____( sorry kan nie nou die naam onthou nie) siekte in die grond in, en as omstandighede dan gunstig is kan die siekte op jou plaas uitbreek...
...ns, man wat is die siekte se naam tog? dit is dieselfde siekte wat die koedoes so laat vrek party jare veral in die noorkaap...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Ja , Anthrax. beter bekend as milt siekte. maar ek sit die pot mis met die dat die jakalse die siekte dra. ek het n hond gevat vir n spuit, en toe weer die hele saak met die vee arts bespreek. hy se dat roofdiere nie draers is van miltsikete nie( ek hoop ek het hom reg verstaan) maar die spore van miltsiekte kan in die grond oorleef tot 200 jaar.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
stephan1
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
weet nie van al die manne se slim planne ek het gesien hier by my as ek een skiet ,skyf ek hom so bietjie en stel slagysters vir dood.
so na 6 dae as jy nog nie sy maat het kan jy maar optel.??
maar brandsteek is seker maar jou antwoord!
groete
so na 6 dae as jy nog nie sy maat het kan jy maar optel.??
maar brandsteek is seker maar jou antwoord!
groete
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Nou het ek lekker gelagWouter Roets wrote: Gideon
Hier by ons gooi ons dit in die culverts in waar die spietkops lief is om in te sit met hul kameras!Soort by soort!
Groetnis
Wouter
Wouter, dit is die beste plan wat ek nog van gehoor het. Ek gaan dit beslis toepas.
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Re: Jakkals geskiet. Hoe nou gemaak?
Manne, manne, manne.........
Het julle dan niks geleer by Taffie nie?

Spietkop se wegkruip plek is net soos n jakkals se teelgat.....Moenie hom vernietig nie, dan moet jy hom van voor af soek!!!

Het julle dan niks geleer by Taffie nie?
Spietkop se wegkruip plek is net soos n jakkals se teelgat.....Moenie hom vernietig nie, dan moet jy hom van voor af soek!!!
Skiet naby....skiet raak !!