Goeie môre.
Ek is van die Vrystaat. Is vir lank reeds n lid maar het nog nooit op die forum gesels nie.
My arsenaal bestaan uit n jagboog, teikenboog, .22, .223 en .308.
Het alreeds baie op die groep geleer en sien daarna uit om nog meer te leer.
Nuwe lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom terug aan die skim.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe lid
Ag maar welkom dan. Jy ken darem nou al almal se geite en probleme.
Kriek
Kriek