https://www.facebook.com/andre.pienaar. ... 508907946/
Het julle al van die Rieder .303 semi auto gehoor?
Ek dink dit is nogals iets om te sien!
JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
.303 Semi Auto
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: .303 Semi Auto
Daar was verskillende soortgelyke ombouings gewees, blykbaar selfs n vol-outo weergawe.
