Lisensie aansoeke wagtydperk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek gee nie om nie. Ek's lief genoeg vir skiet om aan te hou probeer.
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dis juis daardie liefde wat mens ongeduldig maak om n nuwe aansoek deur te kry. 
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Gideon Burger
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue May 30, 2017 4:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Middag Lede
Ek het darem goeie nuus gekry!
Myne:
25 Junie 2020 nuwe aansoek ingedien - Approval 4 Novemeber 2020 - 94 Werksdae
My Swaer:
9 Junnie 2020 nuwe aansoek ingedien - Approval 3 November 2020 104 Werksdae
My Neef:
21 Mei 2020 nuwe aansoek ingedien - received at licensing section 117 werksdae en baie baie kwaai vir ons.
Ek verstaan nogsteeds nie hoe die mense werk nie en my neef se bloed kook dat hy n maand voor my in is en ek al klaar approval het. Soos ek verstaan is die kaartjie nie n probleem nie maar eder wanneer jou DFO hom gaan haal.
Iets anders wat ek gesien het is dat ons wat klaar approval het binne 3 dae beweeg het van received at licensing na preparation for consideration na consideration en dan approval. Lyk vir my dat van hulle net skuif om die berg voor hulle weg tekry.
Groete
Gideon Burger

Selfde met my en Ranger
Hyt sy aansoek dieselfde dag as ek ingedien.
Syne goedgekeur op 107 werksdae.
Myne gister oorweging toe op 111 dae.
Ek dink tussen die KFC barrels en wrappers en vetterige papierwerk by CFR is daar GEEN sisteem nie.
Bygesê dat ons by dieselfde DFO ingedien het, dit saam by provinsiaal opgedaag het en saam van provinsiaal af CFR toe is.
Gee julle 10 raaie waar die probleem lê
Hyt sy aansoek dieselfde dag as ek ingedien.
Syne goedgekeur op 107 werksdae.
Myne gister oorweging toe op 111 dae.
Ek dink tussen die KFC barrels en wrappers en vetterige papierwerk by CFR is daar GEEN sisteem nie.
Bygesê dat ons by dieselfde DFO ingedien het, dit saam by provinsiaal opgedaag het en saam van provinsiaal af CFR toe is.
Gee julle 10 raaie waar die probleem lê
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Bevoegdheid hernuwing ingegee 2 Feb 2020 goedgekeur 9 Oktober 2020
Hernuwings vir 9mm Sect 13, 375 H&H en 6.5 x 58 ingegee 22 Junie Goedgekeur 10 Nov 2020
Hernuwings vir 9mm Sect 13, 375 H&H en 6.5 x 58 ingegee 22 Junie Goedgekeur 10 Nov 2020
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
09/11/2020 geskuif van "In preparation for consideration"
10/11/2020 oor na "Consideration"
11/11/2020 "Approved"
Nou gaan ek n rukkie rus tensy ek weer moet voortbaklei vir my kaartjie
As dit so vinnig kan gebeur soos die tydlyn hierbo, waarom gebeur dit so stadig?
10/11/2020 oor na "Consideration"
11/11/2020 "Approved"
Nou gaan ek n rukkie rus tensy ek weer moet voortbaklei vir my kaartjie
As dit so vinnig kan gebeur soos die tydlyn hierbo, waarom gebeur dit so stadig?
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My eerlike opinie? Want sommer.airhunter wrote: Wed Nov 11, 2020 11:38 amAs dit so vinnig kan gebeur soos die tydlyn hierbo, waarom gebeur dit so stadig?
Toe ek begin skiet het so 8 jaar terug het my eerste lisensies my 3 weke en 4 dae gevat, vandat ek die papierwerk by die polisiekantoor ingegee het totdat ek die wapens met kaartjies in my hand gaan haal het.
Ek moet byvoeg dit was twee lisensieaansoeke, MET die bevoegdheid daarby ingeluit (alles in een motivering), binne daardie tyd. Een was 'n privaat koop, en die ander een 'n winkelkoop. Waar is daardie dae? Die dae dat iemand meer as 'n jaar moet wag net vir 'n flippen hernuwing?
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Toe ek n laaitie was (vroeg 70s)het my pa by die landroskantore gewerk terwyl hy studeer het.
Hy koop n 303. Kry die papierwerk. Doen die papierwerk. Vat dit vir die landros wat dit teken en stamp.
Paar uur en hys terug by die winkel om sy geweer op te tel en huistoe te neem.
Those were the days.
Hy koop n 303. Kry die papierwerk. Doen die papierwerk. Vat dit vir die landros wat dit teken en stamp.
Paar uur en hys terug by die winkel om sy geweer op te tel en huistoe te neem.
Those were the days.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ja en toe dink ons die FCA is 'n "goeie ding".
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jy is taamlik gelukkig ....myne is op die DFO se stelsel geregistreer 21/5/2020 en het gister vir die eeste keer in maande geskuif na "In preparation for consideration". Tans staan hy op 125 werksdae & 174 kalender daeairhunter wrote: Wed Nov 11, 2020 11:38 am 09/11/2020 geskuif van "In preparation for consideration"
10/11/2020 oor na "Consideration"
11/11/2020 "Approved"
Nou gaan ek n rukkie rus tensy ek weer moet voortbaklei vir my kaartjie![]()
As dit so vinnig kan gebeur soos die tydlyn hierbo, waarom gebeur dit so stadig?
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek hoop almal weet daardie "in preparation for consideration" is poefstorie. Daar is nie so status nie. Hy is of by die man wat moet besluit, of hy is nie. As hy tussenin lê beteken dit iemand doen nie sy job nie.
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
JD jyt 'n PM
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Toxxyc is heeltemal reg.Toxxyc wrote: Wed Nov 11, 2020 1:12 pm Ek hoop almal weet daardie "in preparation for consideration" is poefstorie. Daar is nie so status nie. Hy is of by die man wat moet besluit, of hy is nie. As hy tussenin lê beteken dit iemand doen nie sy job nie.
As jy online kyk sal jy sien dat die beskrywing onder byde " Status Description" en "Next Step" lees "No status available contact the DFO"
Dit sê vir my ook dat daar nie so status bestaan nie.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie mater, ek't hom gekry
Jip, het gewonder hoekom daai "No status available contact the DFO" wys
Dalk probeer hulle my net bly maak oor ek hulle nou peper met "complaints"
Jip, het gewonder hoekom daai "No status available contact the DFO" wys
Dalk probeer hulle my net bly maak oor ek hulle nou peper met "complaints"
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hoe vorder jy JD?
Roer hy of lê hy nog stil?
Roer hy of lê hy nog stil?
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Nee mater, hy staan weer dood morsig stil. Ek dink ek gaan maar Maandag daai raad van jou volg
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ingedien by Littleton DFO - 12/5/2020
"Receive attention at DFO" - 21/5/2020
Gestuur na CFR - 29/07/2020
"Send to Licensing Section" - 07/08/2020
"Received at Licensing Section" 18/8/2020
"In Preparation For Consideration - 10/11/2020
"For Consideration" - 17/11/2020
"Approved" 23/11/2020
Dus 186 kalenderdae en 133 werksdae vir goedkeuring
Nou net die (ongeduldige) wag vir die kaarkie, om bietjie te gaan lood gooi
Het iemand dalk 'n idee van hoelank hulle deesdae vat om die kaarkie uit te reik ?
.......het iewers gelees dat van die manne to 5 weke al wag
En dankie aan Dirk vir jou raad, ek wil glo dit het gehelp ....al was dit net om my kalm te hou

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het gister van n "reliable source" gehoor ons kan maar reg maak op avg vir so 240 kalender dae van jy jou papiere in gee tot jy kaartjie in jou hand het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goede blak-sam, ek maak sommer nou al 'n paar pofadders bymekaar om my #@! mee af te vee.......sou graag wil weet wat hulle veskoning nou weer is.Capt. Oblivious wrote: Tue Nov 24, 2020 8:13 am Ek het gister van n "reliable source" gehoor ons kan maar reg maak op avg vir so 240 kalender dae van jy jou papiere in gee tot jy kaartjie in jou hand het
Wonder of hulle nou almal kiem-in-die-riem het van al die leegle'
Cappie daai "source" van jou het nie dalk enige insig oor kaarkie wag periode nie ?
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
JD, die kaartjies word binne 2 tot 3 weke geprint. Wanneer jou DFO hom gaan optel is 'n ander saak.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Baie dankie Malan......dit gee darem so bietjie hoop om minstens ietsie van-J-aan-J onder die kers boom te he'Malan123 wrote: Tue Nov 24, 2020 8:36 am JD, die kaartjies word binne 2 tot 3 weke geprint. Wanneer jou DFO hom gaan optel is 'n ander saak.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
jdpretorius wrote: Tue Nov 24, 2020 8:30 amGoede blak-sam, ek maak sommer nou al 'n paar pofadders bymekaar om my #@! mee af te vee.......sou graag wil weet wat hulle veskoning nou weer is.Capt. Oblivious wrote: Tue Nov 24, 2020 8:13 am Ek het gister van n "reliable source" gehoor ons kan maar reg maak op avg vir so 240 kalender dae van jy jou papiere in gee tot jy kaartjie in jou hand het
Wonder of hulle nou almal kiem-in-die-riem het van al die leegle'
Cappie daai "source" van jou het nie dalk enige insig oor kaarkie wag periode nie ?
Covid, hulle is ver gatger met die aansoeke
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Dankie Cappie......Jis, wonder of ons hulle nog moet glo, en dan was hulle nog toe ook gedurende Covid vir nuwe aansoeke.....begin aal klink soos Jan se aankoms in die Kaap storieCapt. Oblivious wrote: Tue Nov 24, 2020 8:46 amjdpretorius wrote: Tue Nov 24, 2020 8:30 amGoede blak-sam, ek maak sommer nou al 'n paar pofadders bymekaar om my #@! mee af te vee.......sou graag wil weet wat hulle veskoning nou weer is.Capt. Oblivious wrote: Tue Nov 24, 2020 8:13 am Ek het gister van n "reliable source" gehoor ons kan maar reg maak op avg vir so 240 kalender dae van jy jou papiere in gee tot jy kaartjie in jou hand het
Wonder of hulle nou almal kiem-in-die-riem het van al die leegle'
Cappie daai "source" van jou het nie dalk enige insig oor kaarkie wag periode nie ?
Covid, hulle is ver gatger met die aansoeke
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My Oom se S15 aansoek staan al 170 werksdae en nog nie "in consideration" nie. Lyk nie of die geweer kersfees in die kluis gaan wees nie
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek wag nou al meer as `n maand net vir kaartjie na goedkeuring.
Met `n vleisie...
Met `n vleisie...