Dagse en daar slaat die S sambok my ook nou.
Ek het 'n Gun Warrior 20moa picattini vir kort aksie Howa en Warne Low ringe vir 1' teleskoop te koop beide vir R1600
Ek het dit gekoop voor lock down en nou eers probeer opsit maar helaas was die monteer gate op geweer so skeef dat ek nie 'n picattini kan gebruik nie.
Ek is in PTA as iemand belang stel
Johan 0834086914
Picattini + Ringe Howa
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Picattini + Ringe Howa
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by afriventure on Tue Nov 10, 2020 12:58 pm, edited 2 times in total.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Picattini + Ringe Howa
Dagsê.
Verstaan ek jou mooi; jy wil jou picattini met skewe gate aan iemand anders verkoop?
Verstaan ek jou mooi; jy wil jou picattini met skewe gate aan iemand anders verkoop?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Picattini + Ringe Howa
Gawie
Ek glo hy bedoel die geweer aksie gate. Ek het al een of twee Howas gesien met skewe gate.
Ek glo hy bedoel die geweer aksie gate. Ek het al een of twee Howas gesien met skewe gate.
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Picattini + Ringe Howa
Ja Gawie die geweer aksie se monteer gate is skeef, dankie Frikkie
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Picattini + Ringe Howa
Rail aluminium of staal?
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Picattini + Ringe Howa
WLM dit is aluminium.